Ballade vir 'n Enkeling vrae UPDATED ACTUAL Questions and CORRECT
Answers
1. Wie is die vier karakters Carina, Jacques, Lena en Jan-Paul
op die plakkaat?
2. Wat is die verhouding Jacques en Lena is in 'n liefdesverhouding. Jan-Paul staan agter wat
tussen die karakters as jy aandui dat hy 'n persoonlike verhouding met die twee hoofkarakters
na hulle plasing op die het.
plakkaat kyk? Carina aan die linkerkant het geen persoonlike verhouding met die
karakters nie- maar sy is die joernalis wat die feite en verdwyning van
Jacques ondersoek
3. Bespreek waarom Jan-Paul staan reg agter Lena wat suggereer dat hy na aan beide die
Jan-Paul agter die an- hoofkarakters is. Ons weet ook dat Jan-Paul en Lena 'n verhouding
der twee hoofkarakters agter Jacques se rug gehad het. Jan-Paul steek vir Jacques in die rug
geplaas word. meer as eenkeer.
4. Waarom word treinspore Jacques se pa(Klaus) was 'n treindrywer en Jacques het basies op die
op die plakkaat gewys. treinspore grootgeword.
Wat is die simboliek
daarin? Die treinspore dui ook die tye aan toe Jacques op sy gelukkigste én
ongelukkigste was.
Die treinspore simboliseer die verskillende belangrike tye in Jacques
se lewe.
5. Wat dui die trein aan die Dit is die trein wat Jacques na Denneberg verbeteringskool geneem
linkerkant aan? het nadat hy in die hof was en sy pa dood is.
6. Wie neem afskeid? Jacques en Lena. Jacques is aangekla van moord op sy pa.
Waarom?
7. Waarom is die tik- Dit is waarmee Jacques sy boeke getik het
masjien so prominent op