Radiodrama
Die Testament
Rhona Peens
1
, Karakters
Herman
Hoofkarakter van die drama.
Ongeveer 46 jaar oud
Getroud met Katinka en pa van Zenobia
Werk vir die staat
Word aanvanlik gesien as:
`n Jansalie
Materialis
`n Oppertunis
Hy wed op perde
Hoop om vining geld te maak omdat hulle nie finansieel sterk is nie
Aan die einde is sy gesin belangriker as geld
Katinka
Newekarakter
Ongeveer 44 jaar oud
Herman se vrou
Sy is ongergenoegd,maar tog spaarsamig
Sy is verontwaardig oor Herman se weddery
Maak Zenobia se jaareidfunksie rok self
Sy reageer onaangeraak deur oom Josef se dood
Sy erken dat hulle nie baie vir hom gaan kuier nie,al is hulle sy enigste
oorblywende familie
Sy is nie `n goeie bakster nie
Aan die einde is haar gesin vir haar belangriker as geld
Zenobia
Newekarakter
Ongeveer 22 jaar oud
Sy is parmantig
Openbaar gevoelloosheid oor oom Josef se dood omdat hy “stokoud”
was
Sy is materialisties en wonder of hulle van oom Josef gaan erf
Sy reageer geskok en neerhalend omdat sy oom Josef se 1945 Willes-
bakkie (Fielies) geërf het
Sy besef later geld is nie alles nie
2