Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 36 pages
Exam (elaborations)

Graad 12 Besigheidstudies (BS) September Vraestel 1 en Memo - 2025 (2)

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 36 pages

Totaal:  150 punte, Tyd:  120 min. Onderwerpe wat in hierdie vraestel gedek word: Besigheidsomgewings - Wetgewing (Hoofstuk 1) | SWOT-ontleding | Makro-omgewing | Strategiese bestuursproses | Porter se Vyf Kragte-model | Tipes besigheidstrategieë (verdedigend, integrasie, groei) | PESTLE-ontleding (Ekonomiese en Tegnologiese faktore) | Uitdagings in die besigheidsomgewing | Verbruikersregte en -beskerming | Rol van SETA's in vaardigheidsontwikkeling Besigheidsbedrywighede - Menslikehulpbronpraktyke (plasing, induksie, werwing) | Posbeskrywing en pospesifikasie | Metodes van salarisbepaling | Werkskontrakte (wetlike vereistes) | Gehalteversekering vs. gehaltebeheer | Gehalte-aanwysers (HR en produksie) | Impak van swak gehalte | Totale Gehaltebestuur (TGB) | Voordele van 'n gehaltebestuurstelsel | Opleiding en vaardigheidsontwikkeling Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Content preview

Datum: SEPTEMBER
Tyd: 2 URE
Punte: 150
Graad: 12
Vak: BESIGHEIDSTUDIES
Vraestel: 1


Naam en Van:



Besigheidsomgewings
• Wetgewing (Hoofstuk 1)
• SWOT-ontleding
• Makro-omgewing
• Strategiese bestuursproses
• Porter se Vyf Kragte-model
• Tipes besigheidstrategieë (verdedigend, integrasie, groei)
• PESTLE-ontleding (Ekonomiese en Tegnologiese faktore)
• Uitdagings in die besigheidsomgewing
• Verbruikersregte en -beskerming
• Rol van SETA's in vaardigheidsontwikkeling

Besigheidsbedrywighede
• Menslikehulpbronpraktyke (plasing, induksie, werwing)
• Posbeskrywing en pospesifikasie
• Metodes van salarisbepaling
• Werkskontrakte (wetlike vereistes)
• Gehalteversekering vs. gehaltebeheer
• Gehalte-aanwysers (HR en produksie)
• Impak van swak gehalte
• Totale Gehaltebestuur (TGB)
• Voordele van 'n gehaltebestuurstelsel
• Opleiding en vaardigheidsontwikkeling




Bl. 1/ 10 www.summariessa.co.za Opsteller: DAN SMI
Graad: 12 Vak: Besigheidstudies Datum: JUNIE 2025

, INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat u die vrae beantwoord.
1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings.
AFDELING A: VERPLIGTEND
AFDELING B: Bestaan uit DRIE vrae.
(Beantwoord enige TWEE van die drie vrae in hierdie
afdeling.)
AFDELING C: Bestaan uit TWEE vrae.
Beantwoord enige EEN van twee vrae in hierdie afdeling.
2. Lees die instruksies vir elke vraag noukeurig deur en let op wat vereis word.
Let daarop dat SLEGS die eerste TWEE vrae in AFDELING B en die
EERSTE vrae in AFDELING C gemerk sal word.
3. Nommer die antwoorde noukeurig volgens die nommeringstelsel wat in
hierdie vraestel gebruik word. Geen punte sal toegeken word vir verkeerd
genommerde antwoorde nie.
4. Behalwe waar ander instruksies gegee word, moet antwoorde in volsinne
geskryf word.
5. Gebruik die puntetoekenning en aard van elke vraag om die lengte en diepte
van 'n antwoord te bepaal.
6. Gebruik die tabel hieronder as 'n riglyn vir nasien en tydstoekenning
wanneer elke vraag beantwoord word.
AFDELING A VRAAG PUNTE TYD
A: KORTVRAE - VERPLIGTEND 1 30 20 min
2 40
B: DRIE direkte/indirekte tipe vrae 2 x 30
3 40
KEUSE: Beantwoord enige TWEE min
4 40
C: TWEE opsteltipe vrae 5 40
40 min
KEUSE: Beantwoord enige EEN. 6 40
TOTAAL 150 2 ure
7. Begin die antwoord op ELKE vraag op 'n NUWE bladsy, bv. VRAAG 1 –
nuwe bladsy, VRAAG 2 – nuwe bladsy.
8. Jy mag 'n nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.
9. Skryf netjies en leesbaar




Bl. 2/ 10 www.summariessa.co.za Opsteller: DAN SMI
Graad: 12 Vak: Besigheidstudies Datum: JUNIE 2025

, AFDELING A (VERPLIGTEND)

VRAAG 1

1.1 Kies die korrekte antwoord uit die gegewe opsies. Skryf slegs die letter (A–D)
langs die vraagnommer neer.

1.1.1 Volgens hierdie wet het werknemers die reg om aan die vakbond van hulle
keuse te behoort:

A. Die Wet op Arbeidsverhoudinge (WAV) (Nr. 66 van 1995)
B. Die Wet op Gelyke Indiensneming (WGI) (Nr. 55 van 1998
C. Die Wysigingswet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en Siektes
D. (WVBBS/COIDA) (Nr. 61 van 1997)


1.1.2 Die onderneming waar Johan werk bied medies en pensioen aan, hierdie
is ’n voorbeel van ...

A. ekstra inkomste
B. byvoordele
C. salaris
D. addisionele betalings


1.1.3 Werknemers wat gereeld afwesig is as gevolg van HIV/VIGS verwante
siektes is ’n uitdaging in die ... omgewing

A. mikro
B. mark
C. makro
D. eksterne


1.1.4 Nkosi Handelaars verseker dat alle afdelings saamwerk na dieselfde
gehaltestandaarde, dit verwys na ...

A. gehalteprestasie
B. gehaltebestuur
C. gehalteversekering
D. gehaltebeheer


Bl. 3/ 10 www.summariessa.co.za Opsteller: DAN SMI
Graad: 12 Vak: Besigheidstudies Datum: JUNIE 2025

, 1.1.5 Invoerbelasting het in 2025 met 30% verhoog. Hierdie is ’n ... volgende die
SSGB-ontleding

A. sterkpunt
B. geleentheid
C. bedreiging
D. swakpunt

(5 x 2) (10)

1.2 Voltooi die stellings deur gepaste woorde uit die lys hieronder te gebruik.

bemarking; defensiewe; Interne; Vyf; integrasie; sekondêre; produksie; een en
twintig, eksterne;




1.2.1 Roofwerwing is ’n voorbeeld van ... werwing.

1.2.2 Werknemers is geregtig op ... dae jaarlikse verlof

1.2.3 Johan Handelaars het al hulle bates verkoop om krediteure te betaal,
hierdie is ’n voorbeeld van ’n ... strategie.

1.2.4 Die ... –funskie is verantwoordelik vir die versekering van hoë gehalte
produkte en dienste.

1.2.5 Mericke Klewewinkel vervaardig denims, die onderneming dryf handel in
die ... sektor.

(5 x 2) (10)




Bl. 4/ 10 www.summariessa.co.za Opsteller: DAN SMI
Graad: 12 Vak: Besigheidstudies Datum: JUNIE 2025

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
September 11, 2025
Number of pages
36
Written in
2025/2026
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers
$3.20

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4.4
(73)
Sold
710
Followers
194
Items
781
Last sold
1 day ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions