Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 35 pages
Summary

Summary Gr. 10–12 Afrikaans Huis Taal Taalboekie A_ 2025 @Juffrou Ansie

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 35 pages

Hierdie taalboekie is ideaal vir leerders wat hul basiese taalstrukture wil vaslê. Die inhoud is saamgestel uit ou nasionale en provinsiale vraestelle, met fokus op herhaling en versterking van taalreëls. Sluit in: • Basiese taalstrukture en -konvensies • Voorbeelde en hersieningsaktiwiteite • Eksamenstyl-vrae met modelantwoorde • Inoefening per konsep – maklik om te volg ’n Perfekte hulpmiddel vir klasgebruik én selfstudie!

Content preview

GRAAD 10 - 12
Studienotas

AFRIKAANS HUISTAAL
TAALSTRUKTURE EN
-KONVENSIES


Vorige toetse wat gebruik was in hierdie notas: Gr 10 @IMPAQ T1_2024, Gr 11 @IMPAQ T1_2024, Gr 12 @IMPAQ T1_2024, Gr 10 @IMPAQ

T1_2021, Gr 11 @IMPAQ T1_2024 , Gr 12 @IMPAQ T1_2024, Gr 12@DBE_KZN T1_2021, Gr 10 @DBE_KZN T1_2021, Gr 12 KZN DBE T1_2023, 2024

Gr 10 EAT Diagnostiese toets. Afrikaans 12 HL P1 Feb-March 2018


Liewe leerder,

Ek het 3 verskillende toetsvraestelle, per graad en per kwartaal (1) in hierdie notas
gebruik. Die rede waarom ek die vraestelle van Gr 10, 11 en 12 gemeng het, is as
gevolg van die ooreenkomste. BAIE van dieselfde soort vrae word herhaal. As jy graad
10 bemeester, sal graad 11 en 12 'n briesie wees.

Daar is GEEN waarborg dat alles in hierdie notas in jou toets gaan wees nie, maar
hierdie notas is BAIE goeie oefening. Beantwoord eers die vrae in die aktiwiteite en dan
merk jy jou werk.

Sterkte, Juffrou Ansie



INHOUD

Afdeling C: Taalstrukture en -konvensies

,Lees die teks hieronder en beantwoord die vrae wat volg.




Wat word die inworners van Argentinië (reël 1) genoem?



Verskaf ’n minder formele woord vir “afsterwe” in reël 4.




Skryf die onderstreepte sin in reël 9 oor en verbeter die taalfout.




Wat word ’n inwoner van Stellenbosch (par. 2) genoem?




Kies die korrekte woord tussen hakies in die onderstaande sin: Die ou tante is ’n
(gereelde/gereëlde) besoeker aan die skool.

,Vorm ’n selfstandige naamwoord van die werkwoord “behandel” en gebruik dit in ’n
goeie verklarende sin.




Watter afleidings oor Neelsie se houding kan onderskeidelik uit sy liggaamstaal in
Raam 1 en Raam 3 gemaak word? (4)
Wenk: Liggaamstaal in’n visuele teks verwys na ’n karakter se gesigsuitdrukkings
en liggaamshouding asook na die gebare wat hy/sy maak.




_______________________________________________________

(Gr12)
Visuele bewys dat persoon 1 belangrik is:
Toekennings/medaljes/erepennings op sy baadjie

Hoe word persoon 2 se woorde visueel en
taalkundig beklemtoon?

Visueel: hoofletters/vetdruk
Taalkundig: uitroepteken/vraagteken.

Brei persoon 2 se woorde uit met ’n bywoordelike
bepaling van wyse.

, __________________________________________________________________

Spelling




EEN woord is verkeerd gespel in reël 1-3. Skryf die woord korrek neer.




___________________________________________________________________




Korrigeer die spelfout in paragraaf 5 deur die woord korrek neer te skryf. (Gr12)




________________________________________________________________

Wisselvorme

Dit is dieselfde woord wat net op ’n ander manier gespel/geskryf word, byvoorbeeld:

pawiljoen/paviljoen individu/indiwidu
politikusse /politici ghitaar/kitaar
stellinge/stellings laboratoriums/laboratoria
sentrums/sentra meesal/meestal
teenspoed/teëspoed revolusie/rewolusie
Zulu/Zoeloe ipekonders/hipokonder


Gee ’n wisselvorm vir “verjaardaggeskenk”.

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
September 3, 2025
Number of pages
35
Written in
2025/2026
Type
Summary
$6.49

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
ansiestudynotes
4.8
(77)
Sold
1066
Followers
225
Items
416
Last sold
3 hours ago

Reviews from verified buyers

9 months ago

Some of the questions don't have answers



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions