Een vir sy slagoffer en een vir homself
Hoofstuk 56à Twee Grafte
Die 4 eet om die kombuistafel en alhoewel die kos lekker is, heers daar ‘n gespanne stilte en ‘n onderliggende krapperigheid
asof niemand mekaar werklik vertrou nie.
o Xander vetrou vir Greg die minste à Hy dink Greg wil ‘n wraakplan op hom loods om hom terug te kry. Greg se ma sê
as iemand wraak wil neem moet hulle twee grafte grou.
o Greg wonder of daar meer as een wraakplan aan die gang is: Ø Xander het op Dok en Chris wraak geneem.
Ø Die Baker het die video van die regter se dood aan Xander
gestuur à hy is die een wat die video geneem het.
® Haar ouers werk vir Doctors without borders.
Ø Greg vermoed dat Xander sy volgende wraakplan via Ayla
® Greg vermoed dat dit ‘n front is en dat daar meer
agter hul beroepe skuil. wil loods.
® Miskien is Ayla se pa die Baker
® Greg vermoed Xander is besig met ‘n social engineering aanval op Ayla se ouers.
Hoofstuk 57à Rialto
Greg voel hy moet by Ayla uitkom om haar te vertel van die wraakplan wat Xander op haar en haar gesin wil loods. Ayla is
by die Rialto-brug. Hy kry Ayla op die brug tussen al die mense.
¥ Greg vertel vir Ayla dat sy in die moeilikheid is.
¥ Hy verduidelik vir haar dat Xander met haar speel en dat sy, sy volgende slagoffer is.
¥ Ayla sukkel in die begin om Greg te glo en dink dat sy vermoedens slegs samesweringsbeweringe (conspiracy
theories) is
¥ Ayla sê dat Greg in raaisels praat.
¥ Greg verduidelik dat hy ook so ongelowig en geskok was toe dit destyds met sy familie gebeur het.
¥ Greg voel hy moes Ayla laat weet voordat Xander by haar uitkom.
¥ Greg verduidelik die situasie:
Die baker het iets met die regter se dood uit te waai en kon ‘n dokter gewees het à hy stuur die video vir
Xander à Xander neem wraak
¥ Ayla sê dat sy en haar pa min kontak het à selfoonboodskappe en af en toe ‘n videocall (hulle het haar sien
grootword op die foon)
¥ Ayla vra of hulle al ‘n foto van die Baker het want sy sal dadelik kan sien of haar pa die Baker is, maar
ongelukkig het hul nog nie.
¥ Ayla voel sy moet haar pa bel, maar Greg sê dat hul die ding eers mooi moet uitkyk voordat hulle stappe
neem.
¥ Ayla dink nie haar pa kan so iets doen nie, maar Greg sê dat hy dit self nie van sy pa verwag het nie.
¥ Toe Greg die Baker op die balkon gesien het was daar ‘n vrou saam met hom, wat moontlik Ayla se ma kon
wees.
¥ Greg sê dat Xander briljant is om mense se swakplekke uit te wys en dat die ontmoeting by Freedom
House-konferensie beplan was.
¥ Ayla begin huil want sy voel dat Xander nooit werklik lief vir haar was nie en Greg druk haar à hul
staan lank so. Sy kyk op en hul soen mekaar à Xander kom aangestap en vra “Is dit nou wraak vir
J’Bay”
Mev. C Labuschagne 2023 - 2024
Woodlands International College
, Xander het sy oog op die prys gehou. Hy het daardie aand toe
Greg hom in die gang gekry het Chris se rekenaar gebruik om sy
Voyer Miles te kraak om ‘n vlugkaartjie oorsee te kry sodra alles
verby is.
Hoofstuk 58à Belydenis van ‘n vuursteler
§ Greg sê dat Xander en Nicole agter sy rug in Jeffrey’s Baai gesoen het.
§ Xander sê dat dit nie die waarheid is nie en dat Greg nie mans genoeg vir Nicole was nie.
Ø Hy lag vir die feit dat Greg dink hy loods ‘n social engineering plan op Ayla.
Ø Xander sê dat Greg niks weet nie
Ø Ayla weet nie wie om te glo nie à sy vertrou nie meer vir Greg of Xander nie.
Ø Xander sê hy wou Greg help
Ø Xander sê Prometheus wou net lig vir die mense bring à om lig te bring het hy vuur by die gode
gaan steel en Zeus het hom uitgevang. Zeus het toe Prometheus aan ‘n rots vasgeketting vir
ewigheid. Elke dag verslind die arend sy lewer (die setel (gateway) van die siel) maar snags groei
sy lewer terug net sodat die arend dit die volgende dag kan verorber. Prometheus het berou
gehad à dis hoe berou werk, dit vreet elke dag aan jou
Ø Die dag toe hy en Tom, Greg in Clarens gesien het was Xander op ‘n high, maar later toe hy sien
hoe Greg se familie uitmekaar skeur het hy dit berou en dis hoekom hy besluit het om Greg te
help.
Ø Xander vra vir Greg om verskoning vir die aanval op sy familie.
Ø Hy is ief vir Ayla en sal nooit iets doen om haar seer te maak nie (of enige iemand ander nie)
® Hy glo nie vir Xander nie en aanvaar nie sy verskoning nie.
® Greg voel verlore à hy wonder of hy alles moet los en ophou om na die
Baker te soek.
® Hy dink weer aan Conrad Botes se “Temptation to exist” en vernader dit
na “Temptation to perish” toe
® Hy kom weer by die woonstel aan en kry vir Ayla in die kamer op die bed.
® Ayla wys hom ‘n foto van haar ouers en vra of hul soos slegte mense lyk.
® Ayla, Xander en Greg drink wyn saam maar niemand sê niks à hul weet
nie hoe om verder aan te gaan nie want die vertoue is nou totaal
gebreek.
Hoofstuk 59à Monster in beeld
Greg sit laataand nog met Xander se skootrekenaar en hou die Baker dop, hy is moeg maar drink Ritalin om wakker te bly.
ü Hy gaan krap op Xander se lêers want hy voel steeds dat Xander iets wegsteek, maar daars niks.
ü Greg sien ‘n skadu teen die muur op die webkamera, dan gaan die lig aan
ü Hy hoor ‘n vrouestem in die agtergrond en swaar klaviermusiek klink op.
ü Hy sien ‘n hand voor die kamera verbykom en dit tel ‘n pen op, maar steeds geen gesig.
ü Daar kom weer ‘n hand wat die selfoon op die lessenaar optel en ‘n nommer skakel, geen stem nie.
ü Meteens skuif ‘n figuur in beeld met sy rug na die kamera toe à Dan draai die man weg van die venster en stap na
die kamera, Greg sien sy gesig à DIE BAKER