Mikrobes handhaaf balans in ekostelsels • Mikroörganismes = klein lewensvorms wat nie met die
blote oog gesien kan word nie.
• Biogeochemiese siklusse - chemiese elemente wat tussen lewende
en nielewende omgewings beweeg.
• Herwinning is van kardinale belang vir die vloei van
voedingstowwe en energie - voorkom ophoping van groei en afval. Die virusse
• Mikrobes is ontbinders – breek dooie plant- en dieremateriaal af.
• Ultramikroskopies en filtreerbaar.
•
• Asellulêr.
• Kan slegs binne 'n gasheersel voortplant.
• Word geklassifiseer volgens die siekte wat
Simbiotiese verhoudings by mikrobes O1: Biodiversiteit
Sample
hulle veroorsaak; die soort organisme wat
en klassifikasie van hulle besmet, of die soort buitenste
• Interspesifieke interaksies – belangrike
bedekking wat hulle het.
verwantskappe wat deur mikrobes met ander
spesies gevorm word.
mikroörganismes • Die gasheersel word gedwing om nuwe
virusse deur die virus voort te plant.
• Simbiotiese interaksies – 2 of meer spesies wat (A)
in direkte en nou verweefde
Summaries after sample
voedingsverhoudings leef.
- Mutualisme – albei spesies baat.
- Kommensalisme - een spesies baat en die
ander word nie benadeel nie.
- Parasitisme – die parasiet baat en die gasheer
•
•
Die bakterieë
Mikroskopies.
Prokariote.
word benadeel. • Eensellig.
• • Word geklassifiseer volgens morfologie,
kleurreaksies, voiding en ekologiese
Die fungi eienskappe.
• Seksuele en aseksuele voortplanting.
• Eukariote.
• Meestal saprofiete.
• Koënosities. Die protiste
• Klassifikasie is gebaseer op die dwarswande
van hifes en metode van voortplanting. • Heterotrofies, fotosinteties of saprofieties.
• Seksuele en aseksuele voortplanting. • Eukariote.
• Meestal eensellig.
• Seksuele en aseksuele voortplanting.
GR11 LW S1:O1 Breinkaart Via Afrika Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)
,Sample
Summaries after sample
,Sample
Summaries after sample
, Sample
Summaries after sample