Summaries after sample
, Seestrome Afstand vanaf die ewenaar
• Plekke wat deur die warm Agulhasseestroom geraak word, – breedteligging
• Temperatuur:
het warmer oseane – hoër temperature.
- Die son skyn meer direk op die ewenaar vir meer ure as
• Plekke wat deur die koue Benguelastroom geraak word,
enige ander plek – plekke naby die ewenaar is baie
het kouer oseane – laer temperature.
warmer.
• Winde wat oor warm strome waai, dra vogtige lug na die
- Soos die afstand vanaf die ewenaar toeneem, word
land – die damp kondenseer wanneer dit oor berge styg.
minder hitte ontvang en word hitte oor 'n groter gebied
versprei.
• Neerslag:
- Warm gebiede by die ewenaar veroorsaak dat verhitte
Sample
en klam lug styg en afkoel – vorm wolke en reënval.
Berge
• Gedwonge styging van wind: E1: Faktore wat
- Vogtige wind wat van die see af na 'n berg
waai, veroorsaak dat lug styg en afkoel – die temperatuur en Afstand van die see
damp kondenseer om wolke en reën te vorm. reënval
•
Summaries after sample
Tregtervorming van wind:
- Die berge tregter die lug in die sentrale
vlaktes in – veroorsaak uiters koue winters.
beïnvloed
•
•
Plekke by die see ervaar matige temperature, en plekke
in die binneland het groter temperatuurverskille.
Oseane word stadiger bedags verhit en snags stadiger
afkoel as land.
• Blokkering van wind:
- Die plato van Tibet blokkeer die vlakte van die
Indus- en Ganges-riviere teen die koue Hoogte bo seevlak (hoogte)
Siberiese winde.
• Hoër hoogtes lei tot laer temperature.
• Berghange en temperatuur: • Die grond absorbeer die son se kortgolfstrale en straal
- Noordelike hange van heuwels is warmer as hitte weer uit as langgolfstrale wat deur die lug
suidelike hellings. geabsorbeer word.
• Die atmosfeer kan nie die kortgolfstrale absorbeer nie.
GR8 SW-GEO K2 Breinkaart Vandag Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)
, Sample
Summaries after sample