Graad 8 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 2 (Vandag) Opsommings
Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 8, kwartaal 2 en is gebaseer op die “Vandag” Handboek in Afrikaans. Geografie: Onderwerp 2: Klimaatstreke: Eenheid 1: Faktore wat temperatuur en reënval beïnvloed. Eenheid 2: Suid-Afrika se klimaat. Eenheid 3: Klimaat oor die wêreld heen. Geskiedenis: Onderwerp 6: Die Minerale