Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 17 pages
Class notes

Jaareindaasuiwerings Graad 10 Notas

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 17 pages

Finansiële state is 'n moeilike tyd. Jaareindaansuiwerings is jou fondasie vir finansiële state. Hierdie dokument sal jou in staat stel om jaareindaasnsuiwerings onder die knieë te hê. Verduidelikings met voorbeeld en oefeninge.

Content preview

GRAAD 10
Jaareindaansuiwerings
Aansuiwerings word gemaak om die boeke aan te suiwer sodat dit aan alle
aspekte van AARP voldoen.

Die saldo’s en totale van die rekeninge kan nooit op die einde van die
rekeningpligtige tydperk korrek wees nie, omdat:
➢ Verpakkingsmateriaal, skryfbehoeftes en brandstof nie gebruik was nie. (m.a.w

daar is nog verbruikersvoorraad oor aan die einde van die jaar)
➢ Uitgawes van die volgende finansiële jaar is vooruit betaal.

➢ Nie alle inkomstes van die jaar is ontvang nie.
➢ Nie alle uitgawes van die huidige jaar is betaal nie.

➢ Inkomstes is ontvang voordat die diens gelewer is.

➢ Handelsvoorraad kan gesteel word.
➢ Waardevermindering moet afgeskryf word.

Só, die rekeninge wat nie korrek aan die einde van die jaar is nie, moet
aangesuiwer word sodat dit korrek is e naan die vereistes van AARP voldoen.



Met jaareindaansuiwerings, gaan jy te doen kry met nuwe rekeninge.

NUWE REKENINGE
NAAM REKENING
Uitgawe betaalbaar OF Opgelope
LAS
uitgawe
Vooruitbetaalde uitgawe BATE
Inkomste ontvangbaar OF Opgelope
BATE
inkomste
Vooruitontvange inkomste LAS
Handelsvoorraadtekort UITGAWE
Verbruikersgoedere voorhande BATE
Waardevermindering NEGATIEWE BATE (- DT en +KT)



ONTHOU ALLE AANSUIWERINGS HET
MINSTENS TWEE GROOTBOEKREKENINGE!

,1. Uitgawe betaalbaar OF Opgelope uitgawe
‘n Uitgawe moet nog betaal word vir die huidige finansiële jaar (te min betaal)
- Moet nog bygetel word.

Voorbeeld:

Uittreksel uit die vooraansuiweringsproefbalans op 28 Februarie 2018
FOL Debiet Krediet
NOMINALE REKENINGE AFDELING
Water en Elektrisiteit N10 R4532


Aansuiwering:
Die water en elektrisiteit rekening vir Februarie 2018 R435 is ontvang maar nog nie
betaal nie.

+ Water en Elektrisiteit (Uitgawe) -
28 Totaal a/b 4532 28 Totaal o/b 4967
Feb Feb
28 Uitgawe betaalbaar AJ 435
Feb


- Uitgawe betaalbaar (Las) +
28 Water en AJ 435
Feb elektrisiteit


M.A.W! Ons moet nog vir hierdie jaar se water en elektrisiteit betaal, maar
volgens AARP se paringsbeginsel, moet inkomstes en uitgawes van
die jaar in hierdie boeke wees en die volgende finansiële jaar sin in
volgende jaar se boeke wees.



BEREKENING: R4532 (11 maande) + R435 (1 maand te min)

= R4967 (12 maande)

, 2. Vooruitbetaalde uitgawe

‘n Uitgawe is te veel betaal. Ons moet die bedrag minder maak, sodat net hierdie jaar
se uitgawe getoon word. (Ons moet die bedrag uit haal wat vir die volgende
finansiële jaar betaal is.)

- Moet afgetrek word. Net 12 maande se inligting mag in hierdie finansiële
jaar se boeke wees.



Voorbeeld:

Uittreksel uit die vooraansuiweringsproefbalans op 28 Februarie 2018
FOL Debiet Krediet
NOMINALE REKENINGE AFDELING
Advertensie N15 R3600


Aansuiwering:
Ingesluit by die bedrag wat vir Advertensies betaal is, is ‘n bedrag van R400 wat vir
Maart 2018 en April 2018 betaal is.

+ Advertensie (Uitgawe) -
28 Totaal a/b 3600 28 Vooruitbetaalde AJ 400
Feb Feb uitgawe


+ Vooruitbetaalde uitgawe (Bate) -
28 Advertensie AJ 400
Feb


M.A.W! Ons het reeds vir van volgende jaar se advertensies betaal, maar
volgens AARP se paringsbeginsel, moet inkomstes en uitgawes van
die jaar in hierdie boeke wees en die volgende finansiële jaar sin in
volgende jaar se boeke wees.



BEREKENING: R3600 (12 maande + 2 maande ekstra) – R400 (2 maande ekstra)

= R3200 (12 maande)

Document information

Schooljaar
10
Uploaded on
November 23, 2020
Number of pages
17
Written in
2020/2021
Type
Class notes
Professor(s)
Unknown
Contains
All classes
$6.34

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
cbester1
4.0
(2)
Sold
43
Followers
31
Items
15
Last sold
3 months ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions