AFK2604
WERKOPDRAG 6 2025
UNIQUE NO.
DUE DATE: 19 AUGUST 2025
, AFK2603 Werkopdrag 6 (2025):
Vraag 1: (10) Benoem die vetgedrukte woordsoorte
Paragraaf:
Pikkie is 1.1 Johan se bynaam. Hy is die 1.2 kortste van al die ouens 1.3 op die
hokkiespan. Moenie 1.4 dink dit het 1.5 hom gekeer nie. Pikkie was 1.6 een van die
beste 1.7 spelers gewees. Hy sal nooit 1.8 daardie dag 1.9 wat hy die wendoel
aangeteken het, 1.10 vergeet nie.
Antwoorde:
1.1 Johan – eiename / selfstandige naamwoord, eiename.
1.2 kortste – byvoeglike naamwoord, oortreffende trap.
1.3 op – voorsetsel.
1.4 dink – werkwoord, hoofwerkwoord (onbepaalde vorm / infinitief).
1.5 hom – voornaamwoord, persoonlike voornaamwoord, objeksvorm (3de persoon
enkelvoud).
1.6 een – telwoord, onbepaalde hooftelwoord.
1.7 spelers – selfstandige naamwoord, soortnaam, meervoud.
1.8 daardie – voornaamwoord, aanwysende voornaamwoord.
1.9 wat – voornaamwoord, betreklike voornaamwoord.
1.10 vergeet – werkwoord, hoofwerkwoord (infinitief).
Vraag 2: (10)
2.1 Wat kom altyd in die tweede plek van ‘n Afrikaanse sin, maar is nie altyd die tweede
woord nie? (1)
Die werkwoordelike deel van die gesegde / Verbum (V1).