AFK1506
ASSIGNMENT 2 2025
UNIQUE NO. 652071
DUE DATE: 21 JULY 2025
, VRAAG 1 – Kinderpoësie (350–400 woorde) | 10 punte
Struktuur van jou mini-essay:
Inleiding (±50 woorde)
Stel die onderwerp bekend: Wat is kinderpoësie en hoekom is dit belangrik?
Liggaam
1. Definisie van kinderpoësie (±80 woorde)
o Gebruik ‘n definisie uit die studiegids (Leereenheid 2).
o Verwys na die gids (bv. AFK1506 Studiegids, 2025: bl. xx).
2. Eienskappe van kinderpoësie (±130 woorde)
o Gebruik 3–4 eienskappe: eenvoudige taal, ritme, herhaling, humor, ens.
o Illustreer met voorbeelde uit die studiegids.
3. Ouderdomsgroepe (±80 woorde)
o Verduidelik watter ouderdomsgroepe gedefinieer word (bv. voorskool,
grondslagfase).
o Noem tipiese kenmerke van elk.
Slot (±50 woorde)
Som saam wat kinderpoësie uniek maak en waarom dit gepas is vir verskillende
ouderdomsgroepe.
VRAAG 2 – “Dis geen grap” (400–450 woorde) | 13 punte
Struktuur:
Inleiding