Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 41 pages
Summary

Summary RTT Graad 11 Kwartaal 2 Eksamen Opsommings

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 41 pages

Graad 11 Kwartaal 2 Eksamen Opsommings. Module 1.1-Module 2.4 en ekstra nota's Volledig opgesom

Content preview

RTT Opsommings
Module 1.1
Rol van IKT in die werkplek


I →Inligting gemanipuleerde of verwerkte data
K →Kommunikasie die proses om inligting van een plek na n ander oor te dra
T →Tegnologie stelseltegnologieë, kommunikasietegnologieë,
internettegnologieë



Met IKT kan ons:
→ Werk waarokal ons toegang tot die rekenaar/internet het IKT kan n problem
→ Meer effektief met werknemers en kliente komminukeer wees omdat
→ Groot hoeveelhede data stoor en verwerk, wat ons kan help om werknemer werk-
vining en meer intilegente besluite te neem kominukasie kan
→ Take te verrig wat nie maklik of veilig is vir mense om uit te voer nie ontvang enige tyd
→ Nuwe neigings en tendense – in bv verkope identifiseer en aanpas van enige dag
→ Individue bemagtig [ kleiner maatskappye kan met groter
maatskappye kompeteer]
• Boonop maak IKT dit moontlik dat al hierdie dinge vinniger en deur
minder mense gedoen kan word
Negatiewe rolle wat IKT in die werksplek speel
 Dit vereis n konstante opgradering van vaardighede,hardeware en sagteware
 Dit kan veroorsaak dat n klein hoeveelheid werkers wat met IKT vaardig is,baie ander
werknemers v werk ontneem
 IKT- werkers moet lang ure werk om aan kliente se verwagtinge te voldoen

Beroepe waarmee RTT kan help
Die IKT is belangrik in enige
• Mode en speletjie ontwerpers asook ingeneurs beroep
wat grafikasagteware gebruik
Om n effektiewe gebruiker van
• Dokters en gesondheidwerkers
IKT te wees, moet mens data
• Fotograwe
so vining en akkuraat as
• Boekhouers moontlik op te spoor en aan te
bied
Die rekenaar
Jy moet die regte IKT
→ Rekenaars neem toevoer [ van n sleutelbord of muis] gereedskap vir elke taak kan
Doen iets daarmee [verwerk dit] kies
Lewer dan een of ander afvoer

, → Die toevoer of afvoer moet egter gestoor word, sodat dit later weer gebruik word
→ Rekenaars is met een of ander manier met ander rekenaars gekoppel, sodat hulle met
mekaar kan komminukeer

Party rekenaars is meer kragtig as ander m.b.t:
• Hoe goed die SVE kan werk
• Hoeveel stoorspasie dit het, en watter sort
• Hoeveel gehue dit het, hoe meer gehue, hoe meer programme en data kan op een
slag verwerk word
• Die soort grafikakaart wat geinstaleer is



Bedieners


Krag In terme v verwerking
As ons se dat een
rekenaar kragtiger as
Tafelrekenaars n ander een is bedoel
Fiesiese grootte




ons die kragtiger
rekenaar in n spes

Skootrekenaars
tydsuur meer data
kan verwerk, meer
instruksies kan
uitvoer en meer data
Tablette kan ontvang as n
minder kragtige
rekenaar

Slimfone


Draagbare rekenaars
Dit is n toestel wat makllik is om van 1 punt na n ander te skuif
 IKT Toestelle word nie net meer vir werk gebruik nie maar vir ontspannings aktiwiteite ook soos
musiek en speeletjies
 Hierdie gebruike vereis draagbaarheid
 Selfs mense wat werk verkies draagbaarheid
 Mens kry hoë kwaliteit skootrekenaars wat dieselfde gehue, verwerkingskrag het as n tafelrekenaar
maar teen dubbel die prys
Skootrekenaars
 Dit is minatuurgroote- onderdele wat min kraggebruik bevat
 Dit werk met batterye sodat draagbaar rekenaars moontlik is. Draagbare rekenaars is duurder as
tafelrekenaars met dieselfde spesifikasies

,Kragverbruik instellings sluit in:
→ Die rekenaar te laat “slaap” of “hiberneer” as dit v n vasgestelde tyd nie gebruik word nie
 As jou rekenaar slaap stoor dit die inhoud v die RAM op die hardeskyf en skakel homself af
→ Stel die helderheid van die skerm laer
→ Stel die rekenaar in om n balans tussen kragverbruik en prestasie te handhaaf

Tabette
 Gebruiker kan direk met tablet komminukeer via die raakskerm
 Ideaal v vinnige kleinskaalse verwerkings
 Hulle het bedryfstelsels ontwerp vir mobiele toestelle
 Langer battery lewe en koordlose WiFi en sellulere datakonnektiwiteit
 Sommige toestelle is te groot om slimfone genoem te word en te klein om n tablet beskou te word
Joernaliste het dit Phablet genoem – dit het pos gevat – dit het die groote van n tablet maar het
ook die vermoe om n gewone slimfoon te wees [ bv oproepe maak]
Hibriedskootrekenaars is kragtiger as konvensionele tablette en bevat n volle bedryfstelsel van n
tafelrekenaar
Nadeel is; > Dit weeg meer > korter battery lewe > geen ingeboude sellulere komminukasie nie

Slimfone
Dit het die funksies v tegnologie van groot verskeidenheid toestelle kombineer en is die perfekte
voorbeeld v konvergensie
Alle slimfone het :
 n bedryfstelsel bv IOS of Android
 Groot kleurskemas
 Ingeboude datamodem
 GPS
 kamera’s > Wifi en luidsprekers

Bedieners en kliente
Bedieners is rekenaars wat dienste of hulpbronne aan ander rekenaars wat aan die netwerk gekoppel is
verskaf
n Netwerk bestaan uit 1/meer bedieners en baie kliente
Bedieners en kliente is n goeie voorbeeld van hoe die kragtigheid van n rekenaar gekoppel is aan die rol
wat dit moet speel
Die kliente hoef nie so kragtig te wees soos die bediener wat dienste aan ander rekenaars verskaf nie


Toegewyde toestelle – soos OTM’S en GPS toestelle en huishoudelike toestelle soos
mikrogolwe en wasmasjiene, word almal ontwerp om net 1 spesifieke taak uit te voer
Hierdie toestelle is nie rekenaars nie

Rekenaars – is veeldoelige toestelle want mens kan apps daarop laai, wat hulle instaat
stel om n wye verskeidenheid take uit te voer

, Beskerm jou inligting

Inligting is belangrik vir enige organisasie en kan dikwels die verkil tussen sukses en
mislukking beteken. Deesdae behels die diefstal van hardeware meer as net die koste om
die hardeware te vervang. Dink net:

• Die data wat op die rekenaar of toestel gestoor word, is dalk nie gerugsteun nie > Jy
kan al jou kontakte / inligting verloor saam met jou toestel
• Die inligting kan sesitief of privaat wees. Dit is belangrik om jou data te beskerm met
wagwoorde of om kodes te verander dat data nie gelees word nie
Dit is ook belangrik om kopiee van data op n veilige plek weg van die perseel te bere
• Inligting word al hoe meer op draagbare toestelle soos skootrekenaars ,
flash/hardeskywe gestoor > Hierdie toestelle kan maklik gesteel word.
Sommige organisasies verbied die gebruik van draagbare toestelle en of die gebruik
van USB poorte
Beskerming van hardeware teen diefstal

→ Eerstes behoort die reeksnommer van alle hardeware aangeteken te word
→ Rekenaarkaste,-omhulsels en ander rekenaarkomponente kan met ultraviolet-penne
gemerk word > slegs sigbaar ojder ultraviolet lig. Sodoende sal jy jou gesteelde
eiendom kan identifiseer
→ Spesiale ‘versteekte’ sekuriteitssagteware kan gebruik word > wat geaktiveer word
wnr n rekenaar gesteel word en die dief die internet gebruik
Wat kan ons doen om te keer dat hardeware gesteel word
1. Gebruik apparate soos kabelslotte om toerusting aan n onbeweegbare voorwerp soos
n ingeboude lessenaar/muur vas te maak
2. Sluit die stelseleenhede van tafelrekenaars of bedieners in kabinette toe
3. Instaleer sensors wat beweging kan bespeur, en Koppel dit aan n alarm
Hoe kleiner die rekenaars/toestelle > hoe makliker is dit om te steel
Uninterruptible Power Supply

n UPS bied net vir n beperkte tydperk elektriese stroom. Dit gee jou genoeg tyd om
jou werk te stoor en joubrekenaar behoorlik af te skakel > Dit sal nie jou rekenaar
gedurende lang kragonderbrekings aan die gang hou nie

Skielike kragonderbreekings kan groot gevolge vir ons he. Dink net as n bediener wat
lugverkeer beheer, nie tydens n kragonderbreeking kan werk nie
n UPS kan gebruik word om n rekenaar teen kragstuiwings [ wat elektroniese toerusting
kan beskadig ] en teen kragonderbreekings te beskerm

→ n UPS word bd muur ingeprop > sodat sy batterye aanhoudend kan laai
→ Wnr die krag afgaan sal die UPS dadelik krag aan die gekoppelde rekenaar voorsien

Connected book
 image
Publisher: 2012 ISBN: 9781919867908 Edition: Unknown

Document information

Schooljaar
200
Summarized whole book?
No
Which chapters are summarized?
Module 1.1 - module 2.4
Uploaded on
June 14, 2025
Number of pages
41
Written in
2024/2025
Type
Summary
$4.44

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SuliseDuPlessis
3.0
(1)
Sold
17
Followers
4
Items
15
Last sold
2 months ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions