ASSIGNMENT 1 2025
UNIQUE NO. 520916
DUE DATE: 22 JUNE 2025
, Taalkunde en skriftelike kommunikasie
1. Watter een van die volgende stellings is waar?
a) In 1852 het Nederlandse immigrante hulself aan die Kaap gevestig en die
eerste voorraadkamp begin. Hierdie immigrante en die slawe wat hulle
saamgebring het moes met mekaar kommunikeer. Dit is hoe Afrikaans ontstaan
het.
b) In 1652 het Nederlandse immigrante hulself aan die Kaap gevestig en die
eerste voorraadkamp begin. Hierdie immigrante, die Khoi-Khoin, die Afrika-
stamme in die omgewing, en die slawe moes almal met mekaar kommunikeer.
Dit is hoe Afrikaans ontstaan het.
c) In 1652 het Britse immigrante hulself aan die Kaap gevestig en die eerste
voorraadkamp begin. Hierdie immigrante, die Khoi-Khoin, die Afrika-stamme in
die omgewing, en die slawe moes almal met mekaar kommunikeer. Dit is hoe
Afrikaans ontstaan het.
Antwoord: b
2. Wat is die beste beskrywing van ’n lingua franca?
a) Die term “lingua franca” verwys na ’n groep tale wat slegs in Europa gepraat
word.
b) Dit verwys na die verskynsel waar sommige mense meer as een taal kan
praat en maklik verskillende tale kan aanleer.
c) Wanneer die moedertaal van ’n groep sprekers verskil, gebruik die sprekers ’n
ander taal (’n lingua franca) wat hulle almal kan verstaan om met mekaar te
kommunikeer.
Antwoord: c
3. Watter een van die stellings is onwaar?
a) ’n Pidgin-taal verwys na ’n taal met komplekse grammatika en ’n groot
woordeskat.
b) ’n Pidgin-taal is ’n vereenvoudige taal wat mense kan gebruik om met mekaar
te kommunikeer.