ASSIGNMENT 3 2025
UNIQUE NO. 589072
DUE DATE: 16 JULY 2025
, Taalkunde en skriftelike kommunikasie
Meerkeusevrae gebaseer op Leereenheid 4 van die studiemateriaal.
1. Watter een van die volgende stellings is waar?
a) Konsonante is altyd stemloos.
b) Konsonante is altyd stemhebbend.
c) Konsonante kan stemhebbend of stemloos wees.
Antwoord: c
2. Watter woord bevat ’n lang vokaalklank wanneer dit in Afrikaans uitgespreek
word?
a) botter
b) kamer
c) lampie
Antwoord: b
3. Watter woord bevat ’n sjwa-klank wanneer dit in Afrikaans uitgespreek word?
a) been
b) bewe
c) brief
Antwoord: b
4. Watter een van die volgende stellings is waar?
a) Die “p”-klank in Afrikaans is ’n voorbeeld van ’n eksplosiewe konsonant.
b) Die “p”-klank in Afrikaans is ’n voorbeeld van ’n laterale konsonant.