• Wrong document? Swap it for free
  • Written by students who passed
  • Immediately available after payment
  • Read online or as PDF
Sell
Where do you study
Your language
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 28 pages
Summary

Summary Onderwereld en Krismis van Map Jacobs Gr 12 opsomming+langvrae

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 28 pages

Die dokument sluit n volledige opsomming op van die drama en roman. Dit sluit alle kennis wat jy benodig in en het 2 langvrae wat baie prominent is in die afgelope paar jaar se vraestel siklus. Dit is opgesom uit die boeke en verskeie ander bronne.

Content preview

Krismis van Map Jacobs:
Titel stel waaroor verhaal handel bekend. Simboliseeer Kersfees (tyd van vrede en
vergifnis +nuwe begin). Toon is die wyse waarop outeur homself uitdruk. Sekere
atmosfeer word geskep deur woordkeuse=vriendelik, sarkasties, ironie, woedend,
humoristies. Knoop is storielyn wat ontwikkel deur verhaal. Outeur se vermoe om
spanning te skep dra by tot verhaal se sukses. Bedoel om te vermaak, inligting oor te dra,
op te voed.

In die Kaapse Vlakte=verwys na sanderige gebied van Kaap wat na binneland strek en is
grootste deel tussen Tafelbaai en Valsbaai. Dit was ʼn “dumping ground” vir blankes tydens
Apartheid. Nie-blankes was uit sentrale en mooi gedeeltes ontruim en forseer om in
informele nedersetings te bly. Gekenmerk deur armoede, swak gesondheid, misdaad en
geweld.

Dramaturg komm met gehoor deur dialoog. Kern van drama is ʼn stryd wat ʼn gevolg het.
Protesteater het ʼn politieke boodskap, kyker se bewussyn verhoog, oplossing kan gesoek
word. Wil skok, kyker moet hul kennis en vooroordele ondersoek. Adam Small wou klem le
op die kleurlingmense terwyl almal fokus op die wit en swart.

Krismis van Map Jacobs speel af in bruin gemeenskap tydens Apartheid. Rasgebaseerde
wetgewing is die Groepsgebiedwet van 1950 wat verskillende gebiede in stede eksklusief
toegeken het aan verskillende rasse. Nie-blankes is verhoed om in ekonomiese vatbare
gebiede te woon en ondernemings te bedryf.

Distrik 6 is verklaar as blanke gebied en mense is hervestig op die Kaapse Vlaktes. Millieu
is die ruimte en tyd (Mimetiese ruimte-uitbeelding van handeling, karakters praat en gehoor
hoor en sien & Diegetiese ruimte-verwysingswereld van drama, ruimte waarin dramaturg sy
werk aanbied, onsigbaar).

Verwysingsruimte bepaal karakters se bestaan. Cavernelisse wil ontsnap hier weg en lei
na sy dood, Map vasgevang in uitsiglose bestaan, tatooermerke kry dieper betekenis omdat
hy weer wil behoort. Vertelde tyd is tyd wat drama dek, van lank voor Kerstyd tot baie
nader. Ongeveer 2 maande (sluit nie terugflitse in). Verteltyd is hoeveelhied blaaie (62).

Parrelleisme tussen tonele deur kleiner insidente. Kontras kan prominent wees in tonele.
Tema is die soektag na identiteit en die grootskaalde politieke en sosiale ongeregtighede.
Geskryf in Kaaps Afrikaans=gebruik Eng woorde, konsonante weggelaat, Asimmilasie,
Ontronding, Vokaalreduksie. =Slegs Cavernelis gebruik Standaardafrikaans.

Map dien 7 jaar van ’n 12 jaar vonnis uit en word op parool vrygelaat. In die tronk bekeer
hy hom en bieg teenoor Apostel George.

,Die drama Krismis van Map Jacobs draai om konflik, taalgebruik, folklore en musiek as
sentrale elemente. Konflik is beide intern en ekstern: Map bots met ‘n gemeenskap wat
hom nie aanvaar nie en worstel met skuld en vergifnis. Kaaps as taal dien as ‘n simbool van
identiteit, protes en sosiale bewussyn, en Adam Small gebruik dit om sy gemeenskap se
waardigheid en kultuur te bekragtig. Folklore roep ‘n nostalgiese beeld van ‘n eens
lewendige gemeenskap op, maar word ironies beklemtoon deur die hedendaagse realiteite
van onderdrukking en vervreemding. Musiek, veral die saksofoon, dien as ‘n simbool van
emosionele katarsis en verlossing, en toon Map se reis na selfaanvaarding en vergifnis. Die
drama eindig op ‘n hoopvolle noot, maar die realiteite van die Kaapse Vlakte bly onopgelos
—‘n intense refleksie op Suid-Afrikaanse gemeenskapskwessies. Kataris is geestelike
reiniging vir Map en gehoor.


Drama Bou:
 Eksposisie-bekendstelling van karakters, tema en ruimte. Kaapse Vlakte (Cyril,
Richie, Map).
 Motoriese moment-sit handeling aan die gang, wondering oor wat Map gaan doen as
hy uit die tronk kom. Bl 7 toneel 2.
 Verwikkeling-intrige; situasie ontwikkel. Spanning neem toe. Mense wonder hoe
Map gaan reageer (veral teenoor Blanchie).
 Krisis-toppunt van spanning, Cavernelis pleg selfmoord.
 Klimaks-Hoogtepunt van konflik, Map word getoets in krisis. Hy doen niks as hy
uitvind oor Blanchie. Hy val voor sy ma neer.
 Afloop-ontkoping van botsing= drama het oop einde. Antie Grootmeisie praat weer
en los spanning op.


Tonele:
Bende is Map Jacobs (Johnnie), Guppy Martin (2de in bevel), Ivan Philander (Sterf), Smiley
Arendse (waak by lyke).

Karakters: Blanchie, Cavernelis, Maud (B se skoonma), Richie (skorriemorrie), Willy la
Guma, Tommy Sobotker (smous), Apostel George, Miss Africa (social worker), Antie
Grootmeisie, Kleinmeisie.

 Antie Grootmeisie – Map se ma, stom ná haar trauma. Aan die einde van die drama
praat sy weer wanneer Map saksofoon speel.
 Klein-Meisie – Map se suster, verkrag en verwurg tydens die aanval.
 Blanchie – Map se jeugliefde, woon saam met haar pa en stiefma, werk as prostituut
onder die dekmantel van modelwerk, besoek Map in die tronk in die geheim en ly
emosioneel onder haar pa se dade.

,  Mister Cavernelis – Werk in ’n polonyfabriek, wil sy gesin uit die township neem,
dwing Blanchie indirek om haar lyf te verkoop, en pleeg selfmoord toe sy plan
misluk.
 Maud – Blanchie se stiefma, Mister Cavernelis se tweede vrou. Doen naaldwerk,
probeer Engels praat om haar status te verhoog, en het konflik met Blanchie.
 Cyril en Richie – Werklose leeglêers van die buurt; Cyril is venynig en Richie sy
volgeling.
 Tommy Sobotker – Smous met allerhande items.
 Willy La Guma – Selfaangestelde gesondheidsfanatikus en politieke kommentator.
 Apostel George – Map se geestelike mentor in die tronk, help hom met bekering en
skuldbelydenis, en simboliseer genade en transformasie.

Kersorkes: oompie Paulsen, Danny Delcarme, Freddy la Vita, Berend Oliphant, Kaffitjie
Arries, Boytjie Louw, Miriam Samsodien.

Toneel 1 is die eksposisie. Dit speel af in C&M se woonstel op Kaapse Vlaktes op ʼn Sat in
Nov voor Kersfees. Hulle eet, Maud op haar senuwees en Cavernelis rustig (bl 1-4).
Cavernelis en Maud, etenstyd by die flat; Blanchie is uit. Sy kla dat C nooit by die huis is. Sy
kla oor skorriemorries, loafers (Cyril en Richie). M spot C oor “soft goods”, C sit sy smoustas
op fiets. Hulle wil daar uitkom. Toneel 2 is deel van eksposisie, maar gaan oor na motoriese
moment (bl 7). Dit is in straat voor woonstel van Cavernelisse op Sondag. Cyril en Richie
praat, Blanchie loop verby. Kerkorkes oefen. Willy La Guma draf verby Tommy en praat
politiek. Cyril wonder wat Map gaan doen as hy uitkom en oor B hoor. Kersorkes oefen
Sondagoggend. Sobotker smous met sy wit olifante. Toneel 3 is in tronk. Map praat eerste
keer en stom Antie Grootmeisie kuier vir hom. Hy het bekeer en hy kry 7 Des parool. (bl 8-
13). Hy se die apostel het hom gehelp om die lig te sien. Miss Africa help hom om werk te
kry. Toneel 4 is ʼn terugflits van Map na speelpark bankie toe. Hy praat oor B. Dis Map vs
Johnnie (onskuldige, verliefde man met ideale). (bl 13-16). Blanchie in skooluniform. Sy
noem hom op sy regte naam. Toneel 5 is in straat en daar is terugflits. Cyril en Richie praat,
Maud en Cyril praat. Cavernelis en Cyril in konflik, want hy hoor Map word vrygelaat.
Terugflits na toe Cavernelis vir B se Map is sleg en sy moet hom verlaat. Terugflits na B se
besoek na Map. Hy se hy is tog nog lief vir haar. (bl 15-25). Cyril verneder Cavernelis omdat
hy uit township wil kom. Kon net werk as “messenger” kon kry met matriek. Toneel 6 is in
die tronk voor 7 Des. Dit is baie emosioneel en intens. Map vertel Apostel George en Antie
Grootmeisie wat presies daardie aand gebeur het. (bl 25-35). Bely voor die Here met A.G. en
grootmeisie. Hy herken hy het sy beste vriend (Ivan Philander) met mes doodgesteek het.
Hy het deel van bende geraak, omdat daar nie werk is vir hulle nie. Hy het toestemming
gegee om ma en suster te verkrag sonder dat hy weet. Besef eers as hy sy suster hoor skree
“gang rape”. Toneel 7 is lighartig en speelagtig voor Kersfees. Die orkes oefen; Miriam
Samsodien neem kostuummates (bl 35-37). Doodstil as sy se sy moet Map se afmetings
neem en doen oorverdowend hard. Toneel 8 is in die straat voor Antie Grootmeisie se

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
May 27, 2025
Number of pages
28
Written in
2024/2025
Type
Summary
$5.25

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
Crichan
5.0
(1)
Sold
33
Followers
2
Items
24
Last sold
1 week ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions