MIS
Reza de Wet
Janke Marais
, Karakters:
Miem:
● lojaal aan Gabriel
● maak meer as een keer die belofte dat sy vir Meisie sal beskerm
○ ironies
● streng
● voorskriftelik
● baasspelerig
● negatief
● BESWERING bl.6,7,8
● manipulerend bl.7 - hoe “siek” sy was
● baie gelowig
○ Calvinisties - glo die sirkus is “boos”
● veroordelend bl.8
● stel haarself bloot deur uitsprake
● blinde geloog in Gabriel bl.8
● gasvry
● selfs streng met Gertie
● pessimisties bl.10
● verwytend bl.11
● naïef
● skynheilig
● in poging om Meisie te beskerm
○ stel haar juis bloot
● ironies dat sy haar op bl.19 uitstuur
○ gesê sy sal waak; dink gevaar is buite, maar dis binne
● blind vir haar eie foute
● “adverteer” vir Meisie aan Konstabel bl.24
● desperaat bl.25
● prys net vir Meisie wanneer sy voordeel trek daaruit bl.25
● probeer op ‘n oordrewe manier vir Meisie aan Konstabel afsmeer