Onderwêreld
Fanie Viljoen
, Karakters:
Greg:
● hoofseun van Lawson College
● sy pa het hoë verwagtinge van hom - 9 onderskeidings
● dink hy het die potensiaal om ‘n voorloper van sy tyd te wees
● bl. 50 - kom nie verantwoordelikhede na nie
○ persepsie aan begin van die jaar: bulletproof
● ryk agtergrond
● verhouding met sy ma bl.51 - sy is bekommerd
● werk hard omdat sy pa baie druk op hom plaas
● John se dood het ‘n groot impak op hom gehad
● verhouding met pa bl.66 - sy pa verbied hom om te huil
● neem leiding b;.69
● sy siening oor sy verhouding met sy pa bl.70
● doen wat hoofseun juis nie moet doen nie bl.71
● wil nie soos sy pa op eindig nie b;.73
● INNERLIKE KONFLIK bl.76, 107, 207
● integriteit bl.113
● begin makliker jok bl.184
● VERANDERING b;.202
○ innerlike konflik bl.203
○ sê vir N hy is lief vir haar bl.205
○ toon simpatie teenoor sy ma bl.205
● verandering in verhouding met pa
○ ongemak
● sy verhouding met sy ouers is gebaseer op GELD
● bereik vorm van insig bl.207
● rou oor John bl.209
● word verraai deur Eckardt hfst 33
● het nooit sy pa regtig geken nie bl.220