THIS DOCUMENT HAS BEEN COMPILED BY THE TUTOR GROUP SA, AND MAY NOT BE DISTRIBUTED, COPIED OR 1
SHARED WITHOUT THE WRITTEN PERMISSION OF THE WRITER: CHANTAL DE SOUSA 0715490814
, Op reis
1. Wanneer die reisgogga byt
2. Weet ek dis weer tyd.
3. My tas glimlag groot
4. Reg vir die reis per boot.
5. Op soek na ‘n nuwe avontuur
6. Net jammer alles is os duur.
7. Skoene, broeke en hoed
8. En wat van ‘n goeie boek?
9. Na Barcelona vir Gaudi se argitektuur
10. Na Parys om van die Eiffeltoring af te tuur.
11. Na waar die Colosseum se hart vandag nog klop
12. Na vlaktes wyd waar wilde perde nog galop.
13. Na waar die tulpe vrolik in die windjie waai
14. Na waar sonneblomme hulle gesiggies na die son draai.
15. Na Doha waar die soeks my roep
16. Terug na eie bodem en my eie stoep.
Deur: Maria Esterhuizen
THIS DOCUMENT HAS BEEN COMPILED BY THE TUTOR GROUP SA, AND MAY NOT BE DISTRIBUTED, COPIED OR 2