Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 5 pages
Summary

Summary Visuele Kunste IEB: Minimalisme

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 5 pages

In-diepte notas oor Minimalisme vir die graad 11 & 12 IEB kurrikulum. Sluit kontekstuele agtergrondinligting in, asook 'n ontleding van die werk, "Stack" deur Donald Judd.

Content preview

MINIMALISME (1960-1970's)

WAT IS MINIMALISME:
https://www.youtube.com/watch?v=4UQ35-o7w_4

Minimalisme kan gesien word as die
AFDELING 5
uitbreiding van die abstrakte idee dat
MINIMALISME
kuns sy eie werklikheid moet hê en nie 'n
nabootsing van iets anders moet wees
WANNEER: 1960 - 1970's
nie. Ons dink gewoonlik aan kuns as 'n
WAAR: New York, Amerika, later Europa aspek van die werklike wêreld ('n
landskap, 'n persoon, of selfs 'n blikkie
WIE: Donald Judd, Dan Flavin, Carl Andre sop!); of dit weerspieël 'n ervaring soos 'n
emosie of gevoel. Met minimalisme word
geen poging aangewend om 'n buite
werklikheid voor te stel nie. Die
kunstenaar wil hê die kyker moet net
reageer op wat voor hulle is.

Die medium, (of materiaal) waaruit dit
gemaak is, en die vorm van die werk is
die werklikheid. Die minimalistiese skilder
Frank Stella het oor sy skilderye gesê:
'Wat jy sien is wat jy sien'.

INVLOEDE:

o Minimalisme het ontstaan as
protes teen Abstrakte
Ekspressionisme (en die oordrewe
belangrikheid wat hulle op elke
beweging en kwashaal van die
kunstenaar geplaas het).


o Rasionalisme is deur die
Minimaliste as 'n vertrekpunt
gesien. Rasionalisme is 'n
wiskundige manier van dink en die
oortuiging dat rede die fondasie
van alles en dat dit verhewe is bo
emosie.

, Die 'Colourfield' skilders soos
o Mondrian van Newman het skilderye gemaak
die De SEjl- waarin daar niks anders was as 'n
beweging het lyn op 'n plat kleurveld of
ook die idees eenvoudige simmetriese
van die eenkleurskilderye nie.
Minimaliste
beïnvloed, o Die ontwikkeling van minimalisme
aangesien hulle sy oortuiging is ook gekoppel aan dié van
gevolg het dat 'n kunswerk Konseptuele kuns (wat ook in die
volledig deur die verstand bedink 1960's en 1970's floreer het).
moet word voor die uitvoering Beide bewegings het die
daarvan. bestaande strukture vir die maak
en kyk van kuns uitgedaag en
o Minimalisme is aangevoer dat die belangrikheid
ook deur die wat aan die kunsobjek gegee
ready-made word, misplaas is en lei tot 'n
beïnvloed. elitistiese kunswêreld wat slegs
Ready-mades die bevoorregtes kan bekostig om
behels die te geniet.
gebruik van 'n
voorwerp as 'n kunswerk. Dit is KENMERKE:
begin deur Duchamp wat die Minimaliste het ten doel gehad om werke
kunstenaar se rol in die skep van te skep wat “suiwer” is deur kuns tot sy
die “kunsvoorwerp” tot die wese te vereenvoudig, naamlik die
minimum beperk het. Die mediums waaruit dit gemaak is.
kunstenaar het die een geword om
die besluite te neem oor wat om
te kies om uit te stal en hoe dit
uitgestal moet word.


o Plat velde van kleur soos gesien in
sommige van die Abstrakte
Ekspressionis se werk het reeds
elemente van Minimalisme bevat.
Onderwerp:

• Die eenvoud van die medium,
• Die 3D geometriese vorms
• en die gebruik van skaal is die
onderwerp.

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
May 6, 2025
Number of pages
5
Written in
2024/2025
Type
Summary
$3.18

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
hannalouw
4.4
(57)
Sold
238
Followers
208
Items
36
Last sold
8 months ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions