AFK2601
WERKOPDRAG 02 (S1)
Sperdatum: 15 April 2025 (23:00)
Unieke werkopdragnommer: 208053
, WERKOPDRAG 02 (S1)
Sperdatum: 15 April 2025 (23:00)
Unieke werkopdragnommer: 208053
Werkopdrag 02 handel oor leereenheid 3, 4, 5 en 6 in die studiegids. Die werkopdrag
bestaan uit vier vrae en tel 100 punte in totaal:
Vraag 1(leereenheid 3): 25 punte
Vraag 2(leereenheid 4): 25 punte
Vraag 3(leereenheid 5): 20 punte
Vraag 4(leereenheid 6): 30 punte
Totaal: 100 punte
Beantwoord al die vrae in Afrikaans.
Dietersaaklike e-reserwes is beskikbaar byhttp://oasis.unisa.ac.za/search/r.
Jou antwoordstel moet in die vorm van ’n getikte, digitaal-leesbare dokument wees.
Handgeskrewe of geskandeerde (scanned) dokumente sal summier 0% kry.
Hierdie werkopdrag kan slegs via myModules ingedien word. As jy gereed is om jou
voltooide antwoordstel in te dien, gaan na myModules, navigeer na die moduleblad
AFK2601-25-S1, en klikop “Assessment 2”:
1