• Wrong document? Swap it for free
  • Written by students who passed
  • Immediately available after payment
  • Read online or as PDF
Sell
Where do you study
Your language
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 5 pages
Exam (elaborations)

Specialised

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 5 pages

This controlled test evaluates various skills necessary for Afrikaans EAT. It is specialised, assessing knowledge of parts of speech, tenses, negatives, and types of sentences in Afrikaans. This test is standardised.

Content preview

AFRIKAANS EAT KWARTAALTOETS : GRAAD 8
NASIENRIGLYNE


AFDELING A: LEESBEGRIP


ALGEMENE RIGLYNE
 Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip
is.
 Indien die leerder woorde uit 'n ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel
verskyn, word daardie vreemde woorde geïgnoreer (toegedruk). Indien die antwoord
sonder daardie vreemde woorde sinvol in Afrikaans is, word die leerder NIE
GEPENALISEER NIE. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, is dit
aanvaarbaar.
 By oop vrae word geen punt toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE
SAAM NIE nie. Die rede/motivering verdien die punt.
 Geen punt word toegeken vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING nie. Die
rede/motivering verdien die punt.
 Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die leerder gee 'n volsin, is dit korrek
MITS die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word.
 Wanneer TWEE/DRIE feite vereis word en 'n reeks word gegee, sien SLEGS die
eerste TWEE/DRIE na. Sien eers horisontaal en dan vertikaal na.
 Aanvaar dialektiese variasies.
 Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem EN/OF die antwoord
wat volledig geskryf word vir meervoudigekeuse-vrae.


VRAAG 1
VRAAG ANTWOORD PUNT
1.1 Hulle het 'n kleiner middellyf.
Hulle weeg minder. 3
Hulle het 'n laer liggaamsmassa-indeks (LMI).
1.2 Figuurlik 1
1.3 Mense wat lekkergoed en sjokolade eet, het 'n laer risiko
1
vir verhoogde bloeddruk en metaboliese sindroom.
1.4 B / Uitkomste 1
1.5 Dit kan wees dat lekkergoedverbruikers meer oefen om
1
bykomende kalorieë te verbrand.
1.6 Hulle het nie baie lekkergoed geëet nie, gemiddeld net
1
sowat 1,3 onse per dag.
1.7 Dit is `n eienaam / naam van `n persoon. 1
1.8 Ja, ek dink hierdie studie is betroubaar (ontvang geen 2
punte vir hierdie stelling self nie)
 Die betroubaarheid van 'n studie kan versterk word
deur die gebruik van 'n groot en diverse steekproef,
wat die akkuraatheid van die resultate verhoog.
 Langdurige opvolg van deelnemers help om
tendense oor tyd te identifiseer.
 Streng beheerde studie-omstandighede verminder
die invloed van buite-faktore.

,  Die gebruik van gevalideerde
navorsingsinstrumente verseker akkurate en
betroubare metings.
 Deeglike data-analise bevestig die betroubaarheid
van die resultate.
 Onafhanklike hersiening en publikasie in
gesaghebbende joernale versterk die
geloofwaardigheid van die studie.
(Enige TWEE, moet verwys na TEKS)
OF
Nee, ek dink nie dat hierdie studie betroubaar is nie
(ontvang geen punte vir hierdie stelling nie)
 As die studie 'n klein aantal deelnemers insluit, is
dit moeilik om die bevindinge na die breër
bevolking te veralgemeen.
 'n Studie wat oor 'n kort tydperk uitgevoer word,
mag nie die langtermyn-effekte van
lekkergoedverbruik akkuraat weerspieël nie.
 As die studie nie streng beheer word nie, kan buite-
faktore die resultate beïnvloed en die
betroubaarheid daarvan verminder.
 Gebruik van onbetroubare metodes, soos
selfverslae wat afhanklik is van deelnemers se
herinneringe, kan lei tot onnauwkeurige data.
 As die data nie deeglik ontleed word nie, kan dit lei
tot verkeerde gevolgtrekkings oor die verband
tussen lekkergoedverbruik en gesondheid.
 As die studie nie deur kundiges in die veld hersien
is nie, kan dit die betroubaarheid van die
bevindinge beïnvloed.
(Enige TWEE, moet verwys na TEKS)

1.9.1 Idiomatiese uitdrukking 1
1.9.2 Om (min) lekkergoed te eet word vergelyk met (`n klein
hoeveelheid) fisiese pyn.
2
Dit beklemtoon dat die eet van 'n klein hoeveelheid
lekkergoed selde skadelik is.
1.10 nie baie
1
(Aanvaar indien aanhalingstekens gebruik is)
1.11.1 Veralgemening – Die informasie is behulpsaam en kan
2
mense moontlik help.
1.11.2 (Antwoord kan wissel; verwag 'n antwoord wat die
kompleksiteit van gewig en dieet erken).

Vb. Nee, ek stem nie saam nie, want nie almal wat
ongesond eet, is noodwendig oorgewig nie, aangesien 2
ander faktore ook 'n rol speel, soos diabetes.

(Antwoord moet verwys na teks en moet `n voorbeeld
insluit)
1.12 Gereelde, maar gematigde, verbruik van lekkergoed en
sjokolade is nie direk geassosieer met oorgewig of siekte
1
nie.
(Aanvaar enige relevante antwoord)

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
March 31, 2025
Number of pages
5
Written in
2024/2025
Type
Exam (elaborations)
Contains
Only questions
$4.06

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Sold
0
Followers
0
Items
4
Last sold
-



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions