3.Produksie, inkomste en besteding in
gemengde ekonomie
TB=C+I+G+X-Z
3 Hoofvloeie:
Produksie= Firmas produseer Goedere en skep income
Inkome= word bestee op Goedere en dienste
Besteding= besteding op goedere en dienste= inkome vir
firma-produseer weer
o Vloei-oor tydperk gemeet-Inkome/wins
VS
Voorraad- op tydstip gemeet-voorraad
4 Produksie faktore
1. Natuurlike hulpbronne
Def: Natuurlike hulpbronne is hulpbronne wat bestaan sonder
optrede van mense.
Gawes van natuur- uitputbaar
Bv.minerale, bome
Inkome=Huur
2. Arbeid:
Fisiese/ verstandelike inspanning van mense om goedere en
dienste te produseer
Kwaliteit=Hoe goed doen
Kwantiteit=Hoeveelheid
Inkome= Salarisse en Lone
3. Kapitaal:
Vervaardigde hulpbronne wat gebruik word in produksie van
andere goedere en dienste- masjiene
Gebruik nou of later
Depresiasie
Inkome=rente
4. Entrepeneur
Organisasie en kombinasie van produksie faktore deur persoon
wat geleenthede sien en risiko’s neem.
Inkome= wins
5. Tegnologie:
Se produksie faktore?
Deel van kapitaal en entrepeneurskap
Om produksie faktore meer effektief