ASSIGNMENT 1 (HULPBRIEF)
DUE DATE: 15 APRIL 2025
, AFK1506 Hulpbrief 1 Sperdatum: 15 April 23:00
AFK1506: Hulpbrief for Assessment 1
Hulpbrief 1 bied wenke om jou te help met Assessering 1. Ons verskaf die multikeuse vrae en moontlike
antwoorde in hierdie hulpbrief sodat jy die vrae kan bestudeer en jou antwoorde kan uitwerk voordat jy
die assessering aanlyn op myModules voltooi.
Jy MOET Assessering 1 op myModules voltooi en indien voor 23:00 op 15 April.
Geen handgeskrewe of getikte opdragte wat per e-pos gestuur word sal aanvaar of nagesien word nie.
Algemene inligting
• Sperdatum: 15 April 23:00
• Assessering 1 MOET op myModules voltooi en ingedien word. Geen assesserings wat per e-pos
gestuur word sal aanvaar of gemerk word nie.
• Die assessering tel 50 punte; en dra 20% by tot jou jaarpunt.
• Daar is 44 vrae in hierdie assessering. Al die vrae is multikeuse vrae.
• Die vrae word in 3 afdelings verdeel:
o Oriëntasie (5 punte, vrae 1-5)
o Plagiaat en bronverwysings (20 punte, vrae 6-19)
o Leereenheid 1 (25 punte, vrae 20-44)
• Alle vrae en antwoorde is in Afrikaans.
• Alle vrae moet beantwoord word. Daar is geen opsionele vrae in hierdie assessering nie.
AFK1506 Hulpbrief 1 Sperdatum: 15 April 23:00
Oriëntering (5 punte)
Lees Studiebrief 101 en die Welkom-boodskap op ons myModules blad vir AFK1506 deeglik deur en
beantwoord dan die volgende vrae oor AFK1506.
Vrae 1-5 tel EEN punt elk.
Orientation (5 marks)
Read Tutorial Letter 101 and the Welcome message on our myModules page thoroughly and then answer
the following questions about AFK1506.
Questions 1-5 count ONE mark each.
1 Wie is die primêre dosent (PL, primary lecturer) van AFK1506? (1)
• Me. Zané Loftie-Eaton
• Mnr. Neil Cochrane
• Dr. Mariëtte van Graan
• Prof. Elvis Saal
2 Wie is die sekondêre dosent (SL, secondary lecturer) van AFK1506? (1)
• Me. Zané Loftie-Eaton
• Mnr. Neil Cochrane
• Dr. Mariëtte van Graan
• Prof. Elvis Saal