LEWENSORIËNTERING
GRAAD 10
HULPBRONNEPAKKET
,KWARTAAL 1
, ONTWIKKELING VAN DIE SELF IN DIE SAMELEWING
VRAAG 1
Bestudeer die teks hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
WAAR ONS VERKEERD GAAN OOR SELFAGTING: DIT WORD GEKENMERK DEUR DADE, NIE WOORDE NIE.
Daar is 'n hele welstandbedryf wat toegewy is aan die verbetering van selfbeeld , maar dinge gaan dikwels
verkeerd. Om voor 'n spieël te staan en te sê "Ek is fantasties" gaan jou waarskynlik nie beter oor jouself laat voel
nie, want selfbeeld kan eksplisiet of implisiet wees , en hoe jy bewustelik oor jouself dink, sal dalk nie ooreenstem
met hoe jy onbewustelik voel oor jouself nie.
Mense wil vinnige oplossings hê, maar ongelukkig is dit nie so eenvoudig om ‘n gesonde, realistiese en stabiele
selfbeeld te bou nie. Selfagting word dikwels as hoog of laag beskryf: óf ons hou van onsself en is vol vertroue in ons
vermoëns óf ons doen dit nie.
Die vlak van selfbeeld is 'n belangrike maatstaf. Lae selfbeeld is gekoppel aan depressie en eetversteurings en hoë
selfbeeld is gekoppel aan verdediging, aggressie en narcisme.
Simon Sherry: WHAT WE GET WRONG ABOUT SELF-ESTEEM: IT’S BUILT THROUGH ACTIONS, NOT WORDS:
Aangepas vanaf https:// theconversation.com . Toegang verkry op 2 Janaurie 2024
1.1. Wat is die verskil tussen selfagting, selfbewussyn en selfontwikkeling? (3x1) (3)
1.2. Noem TWEE voorbeelde elk van selfagting, selfbewussyn en selfontwikkeling in die alledaagse lewe. (3x2)6
1.3. Bespreek die impak van die media op 'n persoon se selfbewussyn en selfagting. (2x3)(6)
1.4. Verduidelik DRIE maniere waarop jy jou selfbewussyn en selfagting kan gebruik om geslagsongelykhede in
verhoudings aan te spreek. (3x2)(6)
1.5. Stel DRIE strategieë voor hoe deelname aan liggaamlike opvoeding ‘n positiewe invloed op leerders kan hê
wat geestesgesondheidsuitdagings ervaar. Dui ook in ELKE antwoord aan wat die impak van elke strategie
sal wees. (3x3) (9)
LO Hersieningsboek 2024 Graad 10 Kwartaal 1
, 8
LO hersieningsboek 2024 Graad 10 Kwartaal 1
VRAAG 2
Bestudeer die onderstaande diagram en beantwoord die daaropvolgende vrae.