GRAAD 10
EKONOMIE
HERSIENINGSGIDS PER KWARTAAL
TOETSE/VRAESTELLE EN MEMORANDUMS
, EKONOMIE
HULPBRONNEPAKKET
2025 KWARTAAL 1
Gra ad 10
Hierdie hulpbronnepakket is ontwerp om jou te ondersteun in die
hantering van die belangrike inhoud en vaardighede wat gedurende die
komende termyn gedek sal word. Die doel is om jou te help om
sleutelkonsepte te verstaan, die vereiste standaarde te vestig, en die
kennis toe te pas wat nodig is om in jou werk en assesserings suksesvol
te wees.
Die hulpbronnepakket dek die volgende onderwerpe:
• Ekonomiese kringloop
• Sake siklus
, 2
Ekonomie hersieningsboek 2024 Graad 10 Kwartaal 1
RIGLYNE OM EKONOMIE EKSAMEN VRAESTEL TE BEANTWOORD
Die Ekonomie eksamen vraestel word opgestel met ‘n spesifieke struktuur.
Voordat jy die eksamenvraestel beantwoord (insluitend die toetsvrae gedurende die jaar) is dit
belangrik om die instruksies versigtig te lees.
‘n Toevoeging tot hierbo, neem kennis van die volgende:
• Gebruik die 10-minute leestyd (soos aan jou verskaf) aan die begin van die eksamen/toets
om te besluit watter vrae jy in Afdelings B en C sal beantwoord – onthou dit is keusevrae.
• Skryf slegs in blou en/of swart pen
• Moet nie in potlood skryf nie. Dit word gesien as ‘n eksamen onreëlmatigheid.
• Gebruik ‘n potlood slegs vir sketse, diagramme, illustrasies, kurwes ens. (alle byskryfte moet
in pen wees)
• Skryf altyd netjies en leesbaar. Jy mag punte verloor indien handskrif nie leesbaar is nie.
Indien die merker nie jou handskrif kan ontsyfer nie, sal die antwoord as verkeerd gemerk
word.
AFDELING A: VERPLIGTEND
VRAAG 1
● Hierdie vraag is verpligtend en moet deur alle kandidate voltooi word.
● Om hierdie vrae te beanwoord is dit belangrik dat kandidate, ekonomiese konsepte/
terminologie en definisies en/ of beskrywings ken.
● Poog om ‘n antwoord te skryf vir alle vrae, selfs al ken jy nie die antwoord nie.
● Indien jy onseker is oor die antwoord, gaan voort met die eksamen, jy kan later aan die einde
van die vraestel terugkeer na die vraag. Dit is moontlik dat jy in jou vraestel ‘n leidraad kry van
die vraag wat jy oopgelos het. (Onthou om ‘n lyn oop te los vir dit - dit maak dit maklik dat jy
kan sien waar jy die antwoord nog moet inskryf.)
● Indien jy nie die antwoord ken nie, neem ‘n goeie raaikans.
● Die volgende is belangrik: as jy vrae ooplos, sal dit nie gemerk word nie en jy sal geen punte
ontvang nie. Indien jy egter ‘n antwoord skryf en dit maak ekonomies sin, dan kan jy moontlik
die punte kry.
1.1 Veelkeuse vrae
● Lees die vrae/ stelling deeglik voor jy dit probeer beantwoord.
● VIER opsies word aan jou gegee as moontlike antwoorde vir vrae of stellings.
AFDELING A
● Dit word van leerders verwag om slegs EEN opsie/ moontlike antwoord te kies en dit neer te
skryf langs die vraagnommer
, 3

● Slegs EEN opsie/ moontlike antwoord per vraag sal aanvaar word. Indien meer as een opsie/antwoord
geskryf word, sal albei verkeerd gemerk word
Wenke hoe om veelkeuse vrae te beantwoord:
● Lees die volle vraag/ stelling.
● Eerstens kyk na moontlike antwoorde vir die vrae.
● Formuleer die korrekte moontlike antwoord in jou kop.
● Kyk na die moontlike antwoorde/ opsies wat gegee was.
● Kyk of jou keuse tot die vraag een van die opsies/ antwoorde is
● Indien jou antwoord nie beskikbaar is nie, dan maak ons gebruik maak van die eliminasie
metode
● Elimineer die antwoorde wat totaal verkeerd/ wat nie sin maak nie
● Kies die beste antwoord van die moontlike antwoorde
● Indien jy onseker is, gaan voort met die eksamen en kom dan terug na die veelkeuse vrae aan
die einde van die eksamen. Dit mag gebeur dat jy leidrade kry soos jy deur jou eksamen werk.
● Dit is soms goed om ‘n raaiskoot te neem indien jy nie die antwoord ken nie - moet egter
nooit ‘n vraag oop los nie.
EKONOMIESE KRINGLOOP
1.1.1 Die hoeveelheid geld wat uit die kringloop vloei, word genoem ‘n ……
A inspuiting.
B verlies.
C lekkasie.
D wins.
1.1.2 Die ekonomiese kringloop model van ‘n oop ekonomie toon die funksie van die
ekonomie wat die …… sektor insluit.
A binnelandse
B buitelandse
C besigheids
D publieke
1.1.3 Arbeid kan in die …… mark gekoop en verkoop
word. A faktor