Sinsleer
, Sinstipes
× Stelsin – maak ‘n stelling
× Die leeu vang die bok.
× Vraagsin – Daar word altyd ‘n vraag gevra.
× Algemene vraagsin
× Vang die kat die muis? (Ja/Nee antwoord)
× Spesifieke vraagsin
× Waarom vang die kat die muis? (soek meer spesifieke
antwoord.)
× Bevelsin – daar word ‘n versoek gerig of bevel gegee.
× Loop uit die huis uit, Wagter, en gaan lê op jou kombers.
2
, Sinstipes
× Uitroepsin – word deur ‘n uitroep of tussenwerpsel aangedui.
× Eina, die papegaai byt my vinger!
× Wensin – wens iemand iets goed toe.
× Mag jou jagtog voorspoedig afloop.
× Begroeting en aanspreekvorme – kan informeel of formeel wees.
× Hallo Ma
× Geagte Dominee
3