• Wrong document? Swap it for free
  • Written by students who passed
  • Immediately available after payment
  • Read online or as PDF
Sell
Where do you study
Your language
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 20 pages
Summary

Toe Ons Oneindig Was : ENTIRE BOOK SUMMARY

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 20 pages

Complete summary of Toe Ons Oneindig Was by Zelda Bezuidenhout. These notes helped me earn an A+ in my Grade 11 June exam. They cover all the chapters, with extra insights from various sources, including class discussions, analyses, and materials provided by our teacher. Certain words include translations as I know it can be hard for English-speakers to understand some more advanced/uncommon Afrikaans words. I hope they help you too, good luck with your studies!

Content preview

Inhouds Bladsy: Toe Ons Oneindig Was

Wat is ingesluit?
◊ Opsommings van hoofstukke een tot
agtien (die hele boek)
◊ Verduidelikings en feite van belangrike
gebeurtenisse
◊ Karakterlyste, insluitend beskrywings van
voorkoms en persoonlikheid
◊ Vertalings vir Engelssprekendes
◊ Belangrike inligting is kleurgekodeer
◊ En MEER!

, Hoofstuk 1: Damduikers Hoofstuk Naam:
"Damduikers" in hierdie hoofstuk: Verwys
na die dam waar Kara en Eduard van graad
Eduard se huis is 'n sirkus: drie wegkruip. Hulle kan agter die damwal
• Sy oupa het Alzheimer se siekte en woon nou by hom en sy pa (nie meer die ouetehuis wegkruip vir die realiteit.
nie)
• Hy bring elke 5 minute vir Eduard 'koffie' (eintlik water in sy 'Horny Bastard'-beker). "Damduikers" kan ook beteken: Mense van
• Eduard is gefrusteerd 'n lae sosiale klas vir wie daar nie 'n blink
toekoms voorle nie.
Die Dam:
• Kara en Eduard se wegkruipplek
• Lee sementdam
• Het dit in graad 3 ontdek
• Naby hulle albei se huise.
• Het 'n wereldkaart aan die binnekant geverf:
○ Kara - Blou kruise
○ Eduard - Rooi kruise
○ Merk die plekke waar hulle wil gaan (toekomsreise).
• Isle of Skye: Grootste blou kruis: Vandat sy die TV-reekse The Highlander en Outlander gesien het, was Skotland boaan
haar wenslys.
• Die een kant het begin in geval. Nou is daar`n opening waardeur hulle kan klim (hoef nie meer klippe opmekaar te stapel om
uit te klim nie).

Probleme in Hul Lewens:
• Eduard is ernstig en ontsteld oor sy oupa, Kara wil eers lag.
• Sy se dat haar huis ook nie perfek is nie, maar hy se dit is.
○ Dinge is nie wonderlik sedert Francois (haar broer) Amerika toe gegaan het om te studeer. Sy dra sy ou T-hemde.
• Eduard kan nie meer 'n vlieener wees nie (sy droom), want sy wiskunde punte was te swak. Hy het na wiskundige
geletterdheid oorgeskakel.
○ Sy probeer om hom op te beur: Sy sê dat hy `n nuwe droom moet kry en dat hulle nog al die plekke op hul
wêreldkaart gaan sien.
• Kara se ouers sal nie meer geld vir haar gee nie, want Francois gaan dalk nie meer 'n beurs kry nie. haar ouers sal vir
Francois se verdere studies betaal en sy moet self vir haar jaar in Europa betaal.
• Kara moet gaan: Haar ouers hou nie daarvan dat sy huis toe kom as dit donker is nie.

Verhoudings:
• Kara en Eduard is sedert hul laerskooldae beste maats.
• Hulle het groot toekomsplanne / ideale wat hulle met mekaar deel.
• Kara het nie meisie vriendinne nie: Hulle het nie dieselfde belangstellings & prioriteite nie.
• • Eduard stel belang in meisies: Elke week is daar 'n nuwe een waarop hy sy oog het.

, Hoofstuk 2: Gelukkige Gesinne 101
Hoofstuk Naam:
Eduard sê Kara se gesin is
• Kara se ma is geirriteerd wanneer sy halfsewe instap: Wil meer tyd saam met Kara spandeer. Kara perfek en hulle kan `n YouTube-
is ook baie besig met swemoefening. video maak wat hulle `Gelukkige
• Chewbacca: Hond (straatbrakkie) gesinne 101’ kan noem.

Kara en haar Pa
• Wil met Kara praat.
• Kara paniek: Hy is 'n baie besige man:
○ Hoof van 'n laboratorium by 'n goot fabriek.
• Wil weet of Eduard haar enigste vriend by die skool is. Hy was ook nie 'n "tropdier" nie.
○ Vra ook oor die matriekafskeid (einde van Mei). Vra of sy met haar meisievriendinne kan
gaan (sy het geen)
• Kara is nie bekommerd oor die dans nie: Wil eerder al haar vakke slaag, goed swem om provisiaal
mee te ding en geld vir Europa spaar.

Kara is Anders:
• Na swem praat ander meisies oor hare en naels en op wie hulle verlief is.
• Haar voorkoms is nie belangrik vir haar nie en sy was nog nooit verlief nie (anders as Eduard)

Haar ma se klagtes:
1. Sy vra of sy nie te veel tyd on buitemuurse akiwiteite bestee nie: Kara se dat Coach Elnette haar
vertel het dat sy moontlik 'n swembeurs kan kry.
2. Haar ma hoop dat haar punte goed sal wees.
3. Sy se dat die dam nie veilig is: Kara is 'n bruin gordel in karate en Eduard het pepersproei.
4. Sy wil weet of daar 'n vonk tussen haar en Eduard is: Hulle is net beste vriende.
5. Haar ma wil he dat sy meer aandag aan haar voorkoms gee: Sy is 'n tomboy en dra wat gemaklik is
(jeans).
- Haar ma wil he dat sy 'n rok dra en grimering dra: Sy voel dat sy nie haar as sy is lief nie.
- Haar ouers fokus te veel op haar sedert Francois weg is - hul kommer, hartseer en aandag.
- Hulle het geskinder: Haar ma se gesig bloes (albei het oor haar afskeid gevra)

• Kara se ma het 'n spysenierbesigheid: stilte is ongewoonlik.

Kara se Voorkoms:
• Niks besonders nie, Eduard beskryf dit: "heilsaam" (wholesome)
• Groen oe
• Hare is donkerblond
• Groot (maar stil) mond. Eduard - "generies"

- Kara sal 'n kelnerin vir haar ma se volgende funksie wees: R400

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
March 1, 2025
Number of pages
20
Written in
2024/2025
Type
Summary
$6.18

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
betternotes
4.8
(21)
Sold
90
Followers
9
Items
19
Last sold
8 hours ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions