Woordeskat
Geleentheid – opportunity
Bewys – prove
Verwys – refer
Verduidelik – explain
Beskuldig – blame (accuse)
Skuldig – guilty
Rehabilitasiesentrum – rehab centre
Geskiedenis – history
Wagwoorde – password
Flanker – flirt
Verlore – last
Erken – admit
Draagbare – stretchers
Beveling – command
Getwyfel – doubted
Bloednier – sheep sickness
Vreedsame uitdrukking – peaceful expression
Belofte - promise
NATHALIE
Hoofstuk 1
Nathalie, 18, na matriek
Bly in Hoopvol
Nie geld vir universiteit, kry nie ‘n beurs
Sy werk by Rose en Crown Hotel
Tannie Lettie – eienaar
Liefie sy beste vriendin
Tannie Laetitia bruinburgemeester en Lettie se beste
vriendin
Nathalie stop werk 6 uur, sy is ontvangsdame
Tannie Lettie se sy het potential en kon eendag om die
hotel Rose en Crown eienaar te wees
Sy het ‘n goeie werk by die hotel
Sy bly by Pastoor Chalmers en mevrou Chalmers, hulle
is haar voogde
Mevrou Chalmers is ‘n draak.
Nathalie doen wasgoed
Hulle bly in in Olive Schreiner straat (Nathalie se huis)
Haar ouers dood in ‘n motorongeluk 5 jaar gelede op die
Oudsthoorn pad. As Nathalie 21 is kry sy die huise
Hoopvol
Rose en Crown Hotel – wyn rooi mat in ontvangs
HOOPVO 1
L
, Net een Hoofstraat in die Karoo
Arm mense Klein Koppies – drink goedkoop wyn en kyk T.V.
Ryk mense Meilie se kop drink duur rooi wyn en Whiskey
Groot kerk in middle van die dorp.
Dis naby Beaufort – Wes
2 gaste huis
Alwyn en toneeldoos
Polfyntjie Karoo Curiosa
Donkiekar die dorp is nog primatief/outyds, nie modern.
Gielie
Het ‘n brompoonie en leun sy pa se motor
Hy hou van Nathalie
Jorrie
Was arm maar slim
Kry ‘n beurs om op Stellenbosch te studeer
Hulle se vir Jorrie totsiens (by die Engen garage)
Die dag toe Jorrie vertrek weet Nathalie sy moet in Hoopvol bly
Hoofstuk 3
Die rep flirt met Nathalie sy ignorer hom hy se hy kan haar weg vat
kaap toe.
Nathalie wil nie. Sy lui die klokkie en Lettie kom in.
Olivia sy maak kamers skoon
Lifie werk in kombuis
Mietie hoofkok, haar man is Ou Sol (8 kinders)
Liefie
Bruin meisie, mooi bene
Sy se nuwe Suid-Afrika is nie beter vir arm mense nie
Laetitia
Eerste bruinburgemeester, haar pa was verwer, haar ma ‘n kok by
die Rose en Crown
Eerste bruin meisie wat na wit skool toe gaan
Sy maak dit maklik vir Olivia en Liefie om na wit skool toe te gaan.
Glo in die liefde want sy se Liefde is die hoogste gebot.
Hoofstuk 5
Laetitia routineer
7:25 stop by die hotel
7:30 eet ontbyt
7:45 gee tannie Lettie ‘n druk op die suipaaidjie
Dan ry na haar kantoor
HOOPVO 2
L
, 8:00 tot 8:10 sy huil
sy is ryk – sy het ‘n bestuurder bo hake van New York, Armani
Sonbril, Jokkie Mulder handsak en swart Gucci Skoene.
Konstabel Sakkie Strydom/Konstabel pickup
verlief op Nathalie
Rooi borselkop en 007
Sakkie is Nathalie se toekoms as sy in Hoopvol bly.
Hy is eerlik en help altyd almal
Hy wil Nathalie leer bestuur, hy vra Nathalie om saam met hom uit
te gaan maar sy se altyd nee.
Toe Nathalie as P.A. werk is sy nie meer ‘n sokkie se Liga nie.
Nathalie werk by Juffrou September
Sherelene het dood in die familie (ma)
Sy gaan Port Elizabeth toe
Juff. September se assistant
Nathalie en Liefie help uit
Nathalie werk Dinsdag en Donderdag
Liefie werk Woensdag en Vryday
Olivia
Is paranoid en het streng konservatiwe
Hoofstuk 7
Nathalie het 2 werke
Persoonlikheid assistant en ontvangsdame
Munisipale gebou – een verdieping met geel sierstiene en plat dak
Fiona ontvangsdame
Juffrou September se kantoor, laaste kantoor
Bruin mat wat lyk soos konsistorie se mat, goue stuppeltjies
‘n groothoud lesenaar op die lesenaar sit ‘n bruinteddiebeertjie met
‘n pienk strik, ‘n boekrak met min boeke en ‘n bruin leerbank
boekrak en mat, ‘n simbool van hartseer
Sherelene se kat se naam is Meisie
Haar ou se naam is Gilbert, haar wagwoord is Gilbert.
Juff. September het ‘n pienkteddiebeer.
Sy vertel vir Nathalie die padda en die prins storie.
Die meisie moet die padda soen soda thy in ‘n prins verander maar
dit werk nie altyd nie.
Sy huil van 8 uur tot 8:10
Sy se liefde is die hoogste gebot
Hoofstuk 9
Nathalie werk baie by burgemeester kantoor
Liefie werk hotel
Lateitia was al verlief want sy het ‘n bruin teddie op haar lessenaar
Sy vertel die storie van padda en prins
Chalmers – draak
HOOPVO 3
L