Hoofstuk opsommings (chapter summaries)
<h><b>Reboot</b></h>
(Proloog)
● Terugflits uit onderwereld
● Xander baie jonk was. (11 en 12 jaar oud)
● Hy sien a geel koevert en ‘n 9mm-pistool op sy pa se lessenaar (11 jaar oud)
● Sy pa het die pistool in ‘n lap oegevou en in die laai gebêre.
● Xander moet belowe dat hy nie vir sy ma daarvan sou vertel nie.
● Ses maande later kom Xander weer sy pa se studeerkamer binne. (Nou 12
jaar oud)
● Xander het sy pa kom roep omdat twee mans met hom wou praat. Hulle is nie
in pakke geklee nie. Een man het gesê Tok (Dok) het hulle gestuur
● Xander se pa sê vir Xander om weg te kruip en dat hy is lief vir hom, maak nie
saak wat gebeur nie.
● Sy ma het iewers in die huis gegil. Dan hoor Xander die vuishou en sien in die
skaduwee teen die muur hoe sy pa inmekaarsak.
Engels
● Flashback from underworld
● Xander was very young. (11 and 12 years old)
● He sees a yellow envelope and a 9mm pistol on his father's desk (11 years
old)
● His father wrapped the pistol in a cloth and stored it in the drawer.
● Xander must promise that he does not tell his mother about it.
● Six months later, Xander re-enters his study. (Now 12 years old)
● Xander came to call his father because two men wanted to talk to him. They
are not dressed in suits. One man said Tok (Dok) sent them.
● Xander's dad tells Xander to hide and that he loves him no matter what
happens.
● His mother screamed somewhere in the house. Then Xander hears the punch
and sees the shadow against the wall as his father collapses.
, Hoofstuk 1: Skree
● Greg Owen is oorlede – Uit die koerantberig (Turret Media-groep)
● Sy liggaam is uit die Canale Grande in Venisië gehaal.
● Die ligaam was een van die ander vier mense wat saam met hom was
● Greg se huis in Sandhurst (rykmansbuurt) voel leeg en (somberte) hartseer
sedert hy Lawson Kollege in die middel van sy matriekjaar verlaat het.
● Een ou het ons se huis ervaar met blomme, asof hy Greg se pa iets skuld.
● Dok en Greg se pa het a hofsaak gehad.
● Hy wil gaan na Universiteit van Stellenbbosch vis ‘n nuwe begin.
● Muur van sy kamer - Conrad Botes-skildery hang. Sy ma het dit vir hom
gekoop omdat hy is hardekwas.
● Greg kan nie slaap nie omdat hy voel skuldig en verraad in hom.
● Hy kyk in die spieël (Badkamer) - Daar is iets forsers aan die manier waarop
sy gesig se hoeke sny. Iets treurigers in sy oë. Bitterheid in die manier sy
lippe trek.
● Greg wonder of rugby jou leer dat die lewe onregverdig is.
● Greg Greg gaan in sy broer, John se kamer in. Sy ma John se kamer hou net
soos dit was, voordat hy selfmoord gepleeg het (gedagtenis). John het ‘n
oordosis pille gedrink.
● Herhnneringe - Hy dink oor die tyd toe hy en sy broer gaan bungee jump het.
(Orlando-torings in Soweto)
● Later hulle was by Bloukrans en toe by die reusetouswaai by die Moses
Mabhida-stadion (Durban)
● Die rede waarom hulle dit does is omdat John hou om adrenaline sport te
doen. “Vir die val. Vir die vrees.” (skree hy) Hy wou die grense van die lewe
toets.
● Later het hulle gedoen bungee white rivir rafting op die Oranjerivier. Rotsklim
in Kaapstad.
● In die kar op pad hospitaal toe, skree sy ma “My Here tog! John”. John was
oorlede in die ambulans. Greg en sy pa in die kar blystil. Pa se iets wat greg
so geskok het dat hy dit nie vir iemand (nie eens sy ma) kon oorvertel nie.
● Die Meksikane glo dat jy 3 sterftes sterf.
1-Die oomblik wat jy dood is. (lekkerlik).
2-Die begrafnis
3-Wanneer niemand jou meer onthou nie.
● Greg se ma lyk leweloos. Sy wonder waarom hy nie kan slaap nie.