Summaries after sample
,Sample
Summaries after sample
, Eienskappe van
verskeie boumateriale Kragte
Statiese en dinamiese kragte
Fisiese eienskappe:
massa, gewig en digtheid • Statiese kragte beweeg nie.
• Dinamiese kragte beweeg en verander.
• Massa = 'n maatstaf van die hoeveelheid
materie wat 'n voorwerp het.
• Gewig = 'n krag wat veroorsaak word deur die
Gelyke en ongelyke laste
aantrekking van 2 voorwerpe wat elk ‘n massa
het. • Gelyke las – gewig word eweredig in 'n
Sample
• w = mg. struktuur versprei.
• Digtheid = die relatiewe swaarheid van • Ongelyke las – gewig in een deel van die
voorwerpe met 'n konstante volume. struktuur is meer as op 'n ander deel.
E3: Strukture
Meganiese eienskappe: hardhead,
•
•
Summaries after sample
smeebaarheid, styfheid en buigsaamheid
Hardheid = die eienskap van 'n materiaal wat dit in staat
stel om vervorming te weerstaan.
Smeebaarheid = verwys na hoe maklik 'n metaal in plate of
•
Sterkte van materiale
onder die inwerking van
kragte
Strukture moet spanning, kompressie, buiging
en wringing kan weerstaan.
drade gevorm word. • Defleksie (buiging van 'n balk) hang af van die
• Styfheid = onbuigsaamheid en moeilik om te buig. las, die vlakke en vorm van die balk se
• Buigsaamheid = stel 'n voorwerp in staat om vervorm te
Chemiese: weerstand teen en dwarsprofiel.
word sonder om beskadig te word.
voorkoming van korrosie
• Eienskappe van staal:
- Omvorming en duursaamheid.
- Goeie treksterkte.
- Goeie termiese geleiding.
- Weerstand teen korrosie op vlekvrye staal.
• Korrosie vind plaas op oppervlaktes wat aan
oksidante blootgestel word.
Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)
GR9
TEG O1-E3 Breinkaart Via Afrika