Lewenswetenskappe
Terme
Flitskaarte
Gr 10
Kwartaal 2
, Inhoudsopgawe
Gr 10
Volgens Jaarlikse Onderrigplan (JOP)
Kwartaal 1
1. Chemie van lewe
2. Selle : Basiese eenheid van lewe
3. Seldeling : Mitose
Kwartaal 2
1. Plantweefsel
2. Plantorgane
3. Ondersteuning en vervoerstelsel in plante
4. Dierweefsel
5. Ondersteuningstelsel (Menslike skelet)
6. Vervoerstelsel (Bloedsirkulasiestelsel)
Kwartaal 3
1. Geskiedenis van lewe op aarde
2. Biosfeer en Ekosisteme
3. Biodiverstiteit en klasifikasie
Kwartaal 4
1. Hersiening (hersien al jou flitskaarte)
,Weefsel en
organe
, Abo-stelsel agglutinasie
die gevolg van 'n
stelsel waarvolgens menslike
bloedoortapping tussen
bloed geklassifiseer word (in onverenigbare bloedgroepe
4 groepe) klont die bloed deur
bloeddeeltjies wat aan mekaar
vaskleef
aksone antibiotika
senuweevesels wat medikasie (chemiese
senuwee-impulse wegvoer middels) wat siekte-
van die selliggaam van die veroorsakende bakterieë
neuron (senuweesel) vernietig
antigeen apikale meristeem
stimuleer die produksie van meristematiese weefsel
teenliggaampies verantwoordelik vir
lengtegroei in plante
areolêre biotegnologie
bindweefsel die gebruik van lewende
organismes in tegnologiese
tipe bindweefsel wat ander
prosesse
weefsel verbind
Terme
Flitskaarte
Gr 10
Kwartaal 2
, Inhoudsopgawe
Gr 10
Volgens Jaarlikse Onderrigplan (JOP)
Kwartaal 1
1. Chemie van lewe
2. Selle : Basiese eenheid van lewe
3. Seldeling : Mitose
Kwartaal 2
1. Plantweefsel
2. Plantorgane
3. Ondersteuning en vervoerstelsel in plante
4. Dierweefsel
5. Ondersteuningstelsel (Menslike skelet)
6. Vervoerstelsel (Bloedsirkulasiestelsel)
Kwartaal 3
1. Geskiedenis van lewe op aarde
2. Biosfeer en Ekosisteme
3. Biodiverstiteit en klasifikasie
Kwartaal 4
1. Hersiening (hersien al jou flitskaarte)
,Weefsel en
organe
, Abo-stelsel agglutinasie
die gevolg van 'n
stelsel waarvolgens menslike
bloedoortapping tussen
bloed geklassifiseer word (in onverenigbare bloedgroepe
4 groepe) klont die bloed deur
bloeddeeltjies wat aan mekaar
vaskleef
aksone antibiotika
senuweevesels wat medikasie (chemiese
senuwee-impulse wegvoer middels) wat siekte-
van die selliggaam van die veroorsakende bakterieë
neuron (senuweesel) vernietig
antigeen apikale meristeem
stimuleer die produksie van meristematiese weefsel
teenliggaampies verantwoordelik vir
lengtegroei in plante
areolêre biotegnologie
bindweefsel die gebruik van lewende
organismes in tegnologiese
tipe bindweefsel wat ander
prosesse
weefsel verbind