Lewenswetenskappe
Terme
Flitskaarte
Gr 10
Kwartaal 1
, Inhoudsopgawe
Gr 10
Volgens Jaarlikse Onderrigplan (JOP)
Kwartaal 1
1. Chemie van lewe
2. Selle : Basiese eenheid van lewe
3. Seldeling : Mitose
Kwartaal 2
1. Plantweefsel
2. Plantorgane
3. Ondersteuning en vervoerstelsel in plante
4. Dierweefsel
5. Ondersteuningstelsel (Menslike skelet)
6. Vervoerstelsel (Bloedsirkulasiestelsel)
Kwartaal 3
1. Geskiedenis van lewe op aarde
2. Biosfeer en Ekosisteme
3. Biodiverstiteit en klasifikasie
Kwartaal 4
1. Hersiening (hersien al jou flitskaarte)
,Chemie van
Lewe
, aktiewe aktiveringsenergie
streek/sentrum energie wat benodig word
om 'n chemiese reaksie aan
streek op die oppervlak van die
ensiem waarin die die gang te sit(reaksie te
substraatmolekule inpas en wat aktiveer)
met die substraat reageer
amilase aminosure
ensiem wat stysel afbreek molekules wat die
na maltose boublokke/boustene van
proteïene vorm
anabolies anemie
chemiese reaksie gebreksiekte by die mens as
waartydens 'n molekule gevolg van tekort aan yster
opgebou word
angina anorganiese
borspyn wanneer kroonslagaar
verbindings/stowwe
van die hart gedeeltelik chemiese
blokkeer word en verbindings/stowwe wat nie
suurstoftoevoer na die element koolstof bevat
hartspierweefsel beperk word nie