Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Vroue van Vermeer deur TT Cloete--Opgesom deur @ Juffrou Ansie . Kompak en kleurvol,gebasseer op vorige eksamen en toets vrae!!

Rating
-
Sold
-
Pages
14
Uploaded on
02-02-2025
Written in
2024/2025

Kleurvol en kompakte ontleding. Perfek vir die leerders wat sukkel met letterkunde.Die belangrikste konsepte en inligting word gedek. Stylfigure, beeldspraak en gedigstruktuur notas ingesluit. Gedigsbespreking per lyn en strofe. Gebasseer op vorige eksamen en toetsvrae!

Show more Read less
Institution
Module

Content preview

0

Vroue van Vermeer - T.T. Cloete
Stemming

Lang sinne en enjambemente,
woorde soos “meestal”, “dalk”,
Vroue van Vermeer
“of”
Titel
Rustig en mymerend 1.Dit is Meestal ʼn mooi jong vrou.
Intertekstualiteit
(nadenkend) 2.Meestal is sy alleen binnenshuis,
Meervoud “Vroue van Vermeer” 3.dalk met ‘n wit veraf brief wat sy vashou,
4.naby, in ‘n gloeiende klein hand
“Vroue” Johannes Vermeer is ‘n 5.voor ‘n kleiner of groter oop
Nederlandse skilder uit die 17 de eeu. 6.venster. Daar kom ‘n ligte geruis
“vroue” verwys na die verskillende 7.van ‘n wêreld aan uit ‘n land-
vrouefigure in Johannes Vermeer se 8.of groter wêreldkaart
skilderye. 9.wat teen die muurvlak oorkant
10.hang, daar waar seestrome en wind loop
Hy staan bekend as die skilder van vroue.
11.met haar land se ganse skeepvaart.
Op grond van die titel sowel as die
12.Sy staan, sy sit , sy buk oor kant,
inhoud, kan “Vroue van Vermeer”
13.Sy droom of sluimer
geklassifiseer word as ’n beeldgedig.
14.In die lig wat in vlokkies of korrels brand
Die konsep beeldgedig verwys na ’n gedig 15.Of dof kaats in die ruimer
wat geïnspireer is deur ’n werk in die 16.Ruimte van ‘n skildery of spieël of in ‘n wynhouer
beeldende kuns. ’n Gedig wat betrekking 17.Ivoor maak, of sy speel klavesimbaal
het op die hele oeuvre van ’n kunstenaar 18.Of sy loer oor haar skouer
word ’n kumulatiewe beeldgedig genoem. 19.En dra ‘n sonnende pêrel teen haar nek
20.Se skadu. En altyd is daar lig wat afstraal
“Vroue van Vermeer” kan dus bestempel
21.In in die liefs klein afgemete vertrek,
word as ’n kumulatiewe beeldgedig
22.Oorvloeding, uit die oop grote
Metonimia omdat dit oor ’n totale oeuvre handel.
23.Universum en wat die klein aardse geslote
Die titel van die gedig is ʼn 24.Stilte in die onmeetlike laat asemhaal.
voorbeeld van metonimia. Die
vroue waarna verwys word, is die
talle skilderye met vroue as Toon
onderwerp wat Vermeer in sy
Mymerende/ bespiegelende/ denkende toon. Die vrouefigure is denkende in die gedig
leeftyd geskilder het.
– lees ‘n brief/ sluimer (droom)/ staan voor die venter/ skryf of maak objekte.

, Opsomming

In die gedig gee T.T. Cloete ʼn beskrywing van die Nederlandse skilder, Johannes Vermeer (1632 - 1675), se skilderkuns.

In versreëls 1 tot 6 en versreëls 12 tot 24 word ʼn beskrywing van skilderye, met spesifieke vroue en die manier hoe dit
geskilder is, aangebied. In versreëls 6 tot 11 word die groter, wye wêreld betrek, wat aansluit by Nederland wat (in die tyd
van Vermeer) ʼn moondheid was wat na alle uithoeke van die wêreld ontdekkingsreise uitgestuur het met die doel om
handel te dryf. T.T. Cloete gee eerstens ʼn raak beskrywing van die mees algemene
en opvallendste kenmerke van die Delftse skilder, Johannes Vermeer (1632–1675)
se ganse oeuvre. Met dié dat slegs 37 (party kenners reken dit is net 35) van
Vermeer se skilderye behoue gebly het, is dit moontlik om so ʼn samevatting of
sinopsis van Vermeer se oeuvre binne die bestek van vier en twintig rymende
versreëls te maak.

Opsomming In die gedig gee T.T. Cloete ʼn beskrywing van die Nederlandse skilder,
Johannes Vermeer (16321675), se skilderkuns. In versreëls 1 tot 6 en versreëls 12 tot
24 word ʼn beskrywing van skilderye, met spesifieke vroue en die manier hoe dit
geskilder is, aangebied. In versreëls 6 tot 11 word die groter, wye wêreld betrek,
wat aansluit by Nederland wat (in die tyd van Vermeer) ʼn moondheid was wat na alle uithoeke van die wêreld
ontdekkingsreise uitgestuur het met die doel om handel te dryf. T.T. Cloete gee eerstens ʼn raak beskrywing van die mees
algemene en opvallendste kenmerke van die Delftse skilder, Johannes Vermeer (1632–1675) se ganse oeuvre.

Met dié dat slegs 37 (party kenners reken dit is net 35) van Vermeer se skilderye behoue gebly het, is dit moontlik om so ʼn
samevatting of sinopsis van Vermeer se oeuvre binne die bestek van vier en twintig rymende versreëls te maak.




1

Written for

Institution
Module
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
February 2, 2025
Number of pages
14
Written in
2024/2025
Type
SUMMARY

Subjects

$3.45
Get access to the full document:

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF


Also available in package deal

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
ansiestudynotes Teachme2-tutor
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
1039
Member since
2 year
Number of followers
224
Documents
416
Last sold
1 day ago
Juffrou Ansie B.ed, SACE , IMPAQ Accredited Assessor and Invigilator!

We offer study notes that are compact, colourful yet detailed and easy to use , making it perfect for learners with learning barriers or that struggles to grasp the theory. All study notes are based on previous examination/ test papers from SACAI (IMPAQ) / DBE/IEB!! Ons gedetaileerde studienotas is kompak, kleurvol en maklik om te gebruik, ideaal vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Alle notas is gebasseer op vorige eksamen en toets vrae!

Read more Read less
4.8

75 reviews

5
61
4
12
3
2
2
0
1
0

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these revision notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No problem! You can straightaway pick a different document that better suits what you're after.

Pay as you like, start learning straight away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and smashed it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions