Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Suiwer Wiskunde is 'n kleurvolle gedigontledein deur @ Juffrou Ansie!!

Rating
5.0
(1)
Sold
-
Pages
9
Uploaded on
31-01-2025
Written in
2024/2025

Kleurvolle gedig ontleding. Stylfigure, beeldspraak en gedigstruktuur notas ingesluit. Kompak en perfek vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou, gebasseer op toets en eksamen vrae opsommings .n Tipiese Opstelvraag: Literêre opstel In hierdie gedig word woordkeuse (diksie), retoriese middele en enjambemente gebruik om te beskryf wat logieserwys sal gebeur indien die tyd stilstaan. Bespreek hierdie stelling in ʼn opstel van 250–300 woorde.

Show more Read less
Institution
Module

Content preview

1


SUIWER WISKUNDE
Nicolaas P. van Wyk Louw
Die TITEL verwys na die abstrakte wetenskap van
getal, hoeveelheid en ruimte. Dit verwys na iets
wat presies, logies en voorspelbaar beskryf word –
begrip in sy suiwerste vorm.
SUIWER WISKUNDE
Nicolaas P. van Wyk Louw

1. Die uurwerk kantel. En die ligbruin by
2. hang roerloos voor die blom wat nooit bevrug
3. word, nooit sal saadskiet, welk, en nooit verby
4. hierdie verstarde uur sal groei. Die lug OPSOMMING

5. het stil soos ys gaan staan, so wit en blou. Die gedig handel oor die uitwerking wat
6. Die brander wat wou oorbuig, val, en skuim,
7. bly in sy ligte sirkels vasgehou die stolling van tyd op fisies waarneembare
8. en moet sy see ʼn ewigheid versuim.
dinge het. Die beelde wat voorkom het

Uit: Nuwe Verse, uitgegee deur Tafelberg, 1954 almal nuwe lewe tot gevolg, indien dit
voltooi sou word. In Suiwer wiskunde word
Die gedig handel oor die voorspelbare dinge wat sal plaasvind alles geanaliseer, veral tyd. Maar wanneer
indien die tyd stilstaan. Die TEMA van die gedig is onvoltooidheid
die tyd gaan stilstaan, word die dood en so
en verganklikheid. Die BOODSKAP is dat die lewe sowel as die
dood onlosmaaklik deel is van mekaar en van tydsverloop. Die ook die lewe opgehef.
een kan nie sonder die ander nie. Die dood/lewe, soos tyd, kan
nie vir ʼn oomblik gestuit word nie.
1

, 2



Die eerste sin is ʼn hipotese
ʼn Stelling word gemaak oor wat sal gebeur as tyd tot stilstand
kom.
Dit is die kortste sin in die gedig./ Dit staan aan die begin van die
gedig.




SUIWER WISKUNDE
Nicolaas P. van Wyk Louw

1. Die uurwerk kantel. En die ligbruin by Tyd het tot stilstand gekom en daarom het die brander ook gestol. Hoe slaag
2. hang roerloos voor die blom wat nooit bevrug die digter om die handeling wat nooit plaasvind nie uit te hef?
3. word, nooit sal saadskiet, welk, en nooit verby
4. hierdie verstarde uur sal groei. Die lug
Die gebruik van die kommas.
Die gebruik van die woord “wou
5. het stil soos ys gaan staan, so wit en blou.
6. Die brander wat wou oorbuig, val, en skuim,
7. bly in sy ligte sirkels vasgehou
8. en moet sy see ʼn ewigheid versuim.

Uit: Nuwe Verse, uitgegee deur Tafelberg, 1954




2

Written for

Institution
Module
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
January 31, 2025
Number of pages
9
Written in
2024/2025
Type
SUMMARY

Subjects

$3.51
Get access to the full document:

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF


Also available in package deal

Reviews from verified buyers

Showing all reviews
1 year ago

1 year ago

Thank you very much for your wonderful 5 star rating. We appreciate your support and are delighted that you are satisfied with our service. We look forward to helping you again!

1 year ago

Thank you very much for your wonderful 5 star rating. We appreciate your support and are delighted that you are satisfied with our service. We look forward to helping you again!

5.0

1 reviews

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
ansiestudynotes Teachme2-tutor
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
1039
Member since
2 year
Number of followers
224
Documents
416
Last sold
1 day ago
Juffrou Ansie B.ed, SACE , IMPAQ Accredited Assessor and Invigilator!

We offer study notes that are compact, colourful yet detailed and easy to use , making it perfect for learners with learning barriers or that struggles to grasp the theory. All study notes are based on previous examination/ test papers from SACAI (IMPAQ) / DBE/IEB!! Ons gedetaileerde studienotas is kompak, kleurvol en maklik om te gebruik, ideaal vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Alle notas is gebasseer op vorige eksamen en toets vrae!

Read more Read less
4.8

75 reviews

5
61
4
12
3
2
2
0
1
0

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these revision notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No problem! You can straightaway pick a different document that better suits what you're after.

Pay as you like, start learning straight away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and smashed it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions