Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary 27 April 1994 deur Vincent Oliphant is 'n kleurvolle indiepte gedig ontleding deur @ Juffrou Ansie -vorige eksamens en toetse vraestelle gebruik!

Rating
-
Sold
-
Pages
9
Uploaded on
31-01-2025
Written in
2024/2025

27 April 1994 deur Vincent Oliphant is 'n kleurvolle indiepte gedig ontleding wat fokus op terme soos half rym, ellipse en verduidelikings. Kleurvolle gedig ontleding. Stylfigure, beeldspraak en gedigstruktuur notas ingesluit. Kompak en perfek vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. gebaseer op vorige eksamens en toetse. Konteksuele vrae ingeslui soos: (NSS NOV 2009) Na watter belangrike gebeurtenis in die Suid-Afrikaanse geskiedenis verwys die titel? Die titel verwys na die eerste demokratiese verkiesing (in Suid- Afrika) Herlees strofe 1 en 5. By watter woord in strofe 5 sluit ‘uiteindelik’ (strofe 1) aan? “nou” Met watter proses is die spreker volgens reël 1 tot 3 besig?

Show more Read less
Institution
Module

Content preview

27 April 1994 – Vincent Oliphant


27 April 1994 - Vincent Oliphant

1. uiteindelik vou ek die verlede toe
2. knyp sy vlerk tussen duim en vinger vas
3. tot hy veilig deur ʼn gleuf in die geskiedenis glip
Die gedig bestaan uit 4. en anderkant
5. wonderbaarlik
22 versreëls en 5 strofes van 6. vry
wisselende lengtes. 7. die duif van vrede sy blou vlerke sprei

• Strofe 1 = 7 versreëls 8. sodat my nuutgebore stem na woorde smag
9. om ʼn lied vir my land
• Strofe 2 = 4 versreëls (kwatryn) 10. soos ʼn vlag aan die tong te laat sweef
11. bo die geruislose val van skanse van die vel
• Strofe 3 = 4 versreëls (kwatryn)
Tema: Alle mense, ongeag ras of kleur, is na 12. sodat ek vry uit die vervreemding tree
die beeld van God geskape en daarom • Strofe 4 = 2 versreëls (koeplet)
13. om in die oë van vergetenes en langverlorenes
gelykwaardig. • Strofe 5 = 5 versreëls (kwintet) 14. uiteindelik myself te kan sien
15. soos iemand wat ek nooit geken het nie
Boodskap: Die eerste demokratiese
verkiesing het ʼn groot impak op mense se
lewens gehad. Alle Suid-Afrikaners moet 16. om aan hulle die hand te gee
van die verlede vergeet en as ’n verenigde 17. en te voel hoe vlees en vlees ontmoet
front fokus op die toekoms van die land
Hierdie gedig is ʼn vrye vers, 18. want een lyn van bloed loop deur die eeue
want: 19. loop deur die ganse geskiedenis
20. loop deur elke uithoek van die land
• strofe- en versreëllengtes
21. loop deur my en loop deur jou
Die gebruik van vrye vers beklemtoon dat wissel
22. van Genesis tot nou
die spreker “vry” is. • ʼn vaste rympatroon ontbreek
Die gedig word wel gebind deur alliterasie • leestekens ontbreek
(veral v-alliterasie), assonansie, asook
enjambemente. • hoofletters ontbreek
1

, Opsomming

Die spreker gee sy eie, persoonlike
ervaring oor hoe hy dié eerste
demokratiese verkiesing beleef het Toon: blymoedig/opgewonde ʼn 27 April 1994 - Vincent Oliphant
Stemming van tevredenheid heers. ʼn
asook wat dit vir die toekoms 1. uiteindelik vou ek die verlede toe
Gevoel van hoop en verwagting word
inhou. Die eerste demokratiese 2. knyp sy vlerk tussen duim en vinger vas
oorgedra oor die geleenthede wat ʼn nuwe
3. tot hy veilig deur ʼn gleuf in die geskiedenis glip
verkiesing in SA het aan baie Suid-Afrika kan bring. 4. en anderkant
5. wonderbaarlik
mense nuutgevonde vreugde en 6. vry
vryheid verskaf, want die 7. die duif van vrede sy blou vlerke sprei

meerderheid van die bevolking kon 8. sodat my nuutgebore stem na woorde smag
Titel: 27 April 1994 9. om ʼn lied vir my land
vir die eerste keer “uiteindelik” hul 10. soos ʼn vlag aan die tong te laat sweef
Die datum van die eerste demokratiese 11. bo die geruislose val van skanse van die vel
stem uitbring en ook van vreugde
verkiesing in Suid-Afrika. Dit is een van die
sing. Hulle was bereid om in lang belangrikste oomblikke in die land se 12. sodat ek vry uit die vervreemding tree
rye te staan om hierdie vreugde te geskiedenis. 13. om in die oë van vergetenes en langverlorenes
14. uiteindelik myself te kan sien
geniet. In hierdie gedig word die Dit gee dus dadelik ‘n aanduiding waaroor 15. soos iemand wat ek nooit geken het nie
die gedig handel.
stembrief die metaforiese duif wat
vryheid bring. Die spreker voel vry 16. om aan hulle die hand te gee
17. en te voel hoe vlees en vlees ontmoet
van die verlede en is opgewonde
oor die verenigde Suid-Afrika Enjambement
18. want een lyn van bloed loop deur die eeue
Dra by tot die vloeiendheid van die gedig 19. loop deur die ganse geskiedenis
wat goed aansluit met die idee van 20. loop deur elke uithoek van die land
vorentoe beweeg/vooruitgang van Suid- 21. loop deur my en loop deur jou
Afrika. 22. van Genesis tot nou

Enjambemente en halfrym dien as
bindmiddele om die gedig tot ‘n eenheid
te bind. 2

Written for

Institution
Module
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
January 31, 2025
Number of pages
9
Written in
2024/2025
Type
SUMMARY

Subjects

$3.40
Get access to the full document:

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF


Also available in package deal

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
ansiestudynotes Teachme2-tutor
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
1039
Member since
2 year
Number of followers
224
Documents
416
Last sold
1 day ago
Juffrou Ansie B.ed, SACE , IMPAQ Accredited Assessor and Invigilator!

We offer study notes that are compact, colourful yet detailed and easy to use , making it perfect for learners with learning barriers or that struggles to grasp the theory. All study notes are based on previous examination/ test papers from SACAI (IMPAQ) / DBE/IEB!! Ons gedetaileerde studienotas is kompak, kleurvol en maklik om te gebruik, ideaal vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Alle notas is gebasseer op vorige eksamen en toets vrae!

Read more Read less
4.8

75 reviews

5
61
4
12
3
2
2
0
1
0

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these revision notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No problem! You can straightaway pick a different document that better suits what you're after.

Pay as you like, start learning straight away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and smashed it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions