Fotosintese:
Energie kan omskep word van n vorm na n ander vorm, maar kan nie
vernietig word. Van die energie gaan verlore in hitte.
Chloroplast: bl 152 diagram
Ovaal ,omtrent 100 per sel. Chlorofil is
groen pigment en absorber sonlig om
voedsel te maak vir plante deur
fotosintese. Het syselkorrels.
Aanpassing van chloroplast:
Dubbel membraan sodat CO2 &
H2O maklik binne kan dring.
Grana het stralingsenergie om stralingsenergie vas te vang. Grana is
dun plat skywe (lamella) om opp te vergroot vir maks son absorpsie.
Stroma het ensieme vir lig en donkerfase & styselkorrels vir energie
berg.
Die proses van fotosintese:
Skakel H2O, CO2 en lig energie om na glukose en stysel. Vind plaas soos
volg:
1. Ligfase: (fotolise)
Vind net plaas as lig teenwoordig is en in grana. Chlorofil vang die energie
op en daai ligenergie word gebruik vir split van watermolekuul en ATP
vorm. Energieryke waterstofatoom word deur molekuul geskep. O2 word
aan atmosfeer vrygestel deur stomata as neweproduk. Eindproduk is ATP
en energieryke watertofatoom wat oorgedra word na donkerfase toe.
2. Donkerfase: