Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 27 pages
Exam (elaborations)

Graad 11 Lewenswetenskappe (LW) November Vraestel 2 en Memo - 2024

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 27 pages

Graad 11 Lewenswetenskappe November 2024 Vraestel 2 Totaal:  150 punte. Inhoud: Biodiversiteit en klassifikasie van mikro-organsimes Biodiversiteit in plante en voortplanting. Biodiversiteit in diere Bevolkingsekologie Menslike impak op die omgewing Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. NIZ HAR

Content preview

Datum / Date: NOVEMBER 2024
Tyd / Time: 2 UUR 30 MINUTE
Punte / Marks: 150 PUNTE
Graad / 11
Grade:
Vak / Subject: LEWENSWETENSKAPPE
Vraestel / VRAESTEL 2
Paper:


Naam en Van / Name and
Surname:


Algemene instruksies vir die skryf van toetse | General instructions for the
writing of exams:

1. Gaan vinnig deur jou hele vraestel. Quickly scan through your entire paper.
2. Lees ‘n vraag 2x deur voor jy daarmee Read the question twice before you
begin. begin.
3. Maak seker jy antwoord alle vrae. Make sure to answer ALL questions.
4. Skryf netjies en leesbaar. Write neatly and legibly.
5 As jy te veel sukkel met ‘n vraag, If you struggle too much with a question,
beweeg aan na die volgende vraag en move on to the next one and return once
kom terug nadat alle ander vrae you have answered all the other
beantwoord is. questions.
6. Vir langer vrae, maak seker jy beplan jou If the question calls for a longer answer,
antwoord voordat jy begin skryf. plan before you start writing.
7. Vir enige antwoord langer as 1-2 For any answer longer than 1-2 words,
woorde, skryf altyd in volsinne. always write in full sentences.
8. Maak seker elke punt verwys terug na Make sure every point you make refers
die sentrale vraag. to the central question.
9. Gebruik die korrekte grammatika, Use correct grammar, spelling, and
spelling en leestekens na die beste van punctuation to the best of your ability.
jou vermoë.
10. As jy ‘n fout maak, trek dit duidelik dood If you make a mistake, cross it out clearly
met ‘n enkel, netjiese lyn en skryf die with a single, neat line and write the
korrekte antwoord neer. correct answer instead.
11. Nommer die antwoorde korrek volgens Number the answers correctly according
die numering stelsel in hierdie vraestel. to the numbering system used in this
question paper.
12. Stel jou antwoorde korrek voor volgens Present your answers according to the
die instruksies van elke vraag. instructions for each question.

Bl / Pg www.summariessa.co.za Opsteller / NIZ HAR
Author:
Graad / 11 Vak / Lewenswetenskappe Datum / Date: NOV
Grade: Subject: V2 2024

, Baie sterkte met jou eksamen! | Good luck with your exam!




Bl / Pg www.summariessa.co.za Opsteller / NIZ HAR
Author:
Graad / 11 Vak / Lewenswetenskappe Datum / Date: NOV
Grade: Subject: V2 2024

, AFDELING A
Vraag 1

1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee.
Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A tot D) langs
dievraagnommer ( 1.1.1 tot 1.1.10) op die FOLIOPAPER, byvoorbeeld 1.1.11
E.

1.1.1 Proses waardeur gemeenskapstruktuur en spesiesamestellings met verloop
van tyd verander.
A. Klimaksgemeenskap.
B. Primêre opeenvolging.
C. Opeenvolging.
D. Sekondêre opeenvolging.

1.1.2 Organismes wat op die uitwendige oppervlak van hul gasheer leef.
A Gasheer.
B Houstroriums.
C Ektoparasiete.
D Endoparasiete.

1.1.3 ‘n Roofdier se algemene kenmerke. Kies die een wat NIE pas by die stelling
nie.
A. Goed gekammofleer.
B. Beweeg baie vining.
C. Giftande om prooi te verdoof.
D. Stomp tande en kloue.

1.1.4 Geometriese groei.
A. Maksimumgrootte van ‘n bevolking.
B. ‘n Vinnige afname in bevolkingsgrootte, waar die bevolking teen
gereelde tydintervalle verminder as hulpbronne te min is.
C. ‘n Vinnige toename in bevolkingsgrootte, waar die bevolking oor nag
verdubbel.
D. ‘n Vinnige toename in bevolkingsgrootte, waar die bevolking teen
gereelde tydintervalle verdubbel as hulpbronne volop is.


Bl / Pg www.summariessa.co.za Opsteller / NIZ HAR
Author:
Graad / 11 Vak / Lewenswetenskappe Datum / Date: NOV
Grade: Subject: V2 2024

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
November 8, 2024
Number of pages
27
Written in
2024/2025
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers
$3.20

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4.4
(73)
Sold
710
Followers
194
Items
781
Last sold
8 hours ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions