NOVEMBER 2024
GRAAD 10
REKENINGKUNDE
(VRAESTEL 1)
TYD: 2 uur
PUNTE: 150
9 bladsye + 1 formuleblad en ʼn antwoordboek van 9 bladsye
b.o.
, REKENINGKUNDE 2
(VRAESTEL 1) GRAAD 10
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies deeglik en volg dit noukeurig.
1. Beantwoord AL die vrae.
2. ʼn Spesiale ANTWOORDBOEK is voorsien waarin ALLE vrae beantwoord
moet word.
3. ʼn FORMULEBLAD met finansiële aanwysers is voorsien aan die agterkant
van die vraestel. Jy mag dit gebruik indien nodig.
4. Toon ALLE bewerkings om deelpunte te verdien.
5. Jy mag ʼn nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.
6. Jy mag ʼn donker potlood of blou/swart ink gebruik om die vrae te
beantwoord.
7. Waar van toepassing, toon ALLE bewerkings tot EEN desimale punt.
8. Skryf netjies en leesbaar.
9. Gebruik die inligting in die onderstaande tabel as ʼn gids wanneer die
vraestel beantwoord word. Probeer om NIE daarvan af te wyk NIE.
TYD
VRAAG ONDERWERP PUNTE
TOEGEKEN
1 Staat van Omvattende Inkomste 60 48
2 Konsepte en Staat van Finansiële Posisie. 45 36
Konsepte, Ontleding en Vertolking van
3 45 36
Finansiële State
TOTAAL 150 120 minute
b.o.