Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 37 pages
Exam (elaborations)

Graad 10 Rekeningkunde (REK) November Vraestel 2 en Memo - 2024

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 37 pages

Totaal: 150    Tyd: 120 min. Die vraestel dek die volgende: Koste Rekeningkunde | Konsepte en Algemene Grootboekrekeninge | Begrotings | Krediteureversoening | Vaste bates Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Content preview

Datum: NOVEMBER 2024
Tyd: 2 URE
Punte: 150
Graad: 10
Vak: REKENINGKUNDE
Vraestel: 2


Naam en Van:


INSTRUKSIES EN INLIGTING:

1. Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Maak seker dat jou vraestel volledig is.
2. Die vraestel bestaan uit 5 verpligte vrae. Beantwoord alle vrae.
3. Lees al die vrae aandagtig deur.
4. Geen afkortings of oorskryf word toegelaat nie.
5. Nie-programmeerbare sakrekenaars mag gebruik word.
6. Slegs blou ink word toegelaat. Swart, groen of rooi ink of potlood mag nie gebruik
word nie.
7. Tip-ex mag nie gebruik word nie.


NAAM EN VAN: ________________________________
MOONTLIKE
VRAAG VAK MINUTE
PUNTE

1 Koste Rekeningkunde 26 32

Konsepte en Algemene
2 36 45
Grootboekrekeninge
3 Begrotings 24 30
4 Krediteureversoening 18 23
5 Vaste bates 16 20

120 150
Sterkte met jou eksamen!

VRAAG 1 : KOSTEREKENINGKUNDE
Bl www.summariessa.co.za Opsteller: DAN SMI
Graad: 10 Vak: REKENINGKUNDE Datum: NOV 2024
P2

, 1.1 REKENINGKUNDIGE KONSEPTE

Kies die korrekte term uit dié binne die hakie. Skryf slegs die term langs die
vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.5) in die ANTWOORDBLAD neer

1.1.1 Salarisse en lone is voorbeelde van (direkte/indirekte) (1)
produksiekoste.

1.1.2 Die waardevermindering van fabrieksmasjinerie word as 'n (1)
(vaste/veranderlike) koste geklassifiseer.

1.1.3 Die koste van grondstowwe wat in produksie gebruik word, is deel (1)
van (primêre/bo) koste.

1.1.4 Kantoorpersoneelsalarisse word geklassifiseer as (1)
(administratiewe/fabrieksbokoste) uitgawes.

1.1.5 Die koste van elektrisiteit wat in die fabriek gebruik word, word as (1)
'n (veranderlike/vaste) koste geklassifiseer.

1.2 Verduidelik die verskil tussen direkte koste en indirekte koste, en (4)
verskaf 'n voorbeeld van elk.

1.3 RABBIT BAGS

Rabbit Bags vervaardig en verkoop 'n verskeidenheid sakke met
diereafdrukke daarop. Die verkoopprys per sak is R155. Die
besigheid het 2 500 sakke gedurende Januarie 2024 vervaardig.
Hieronder is 'n opsomming van al sy kostes vir Januarie 2024.

1.3.1 Bereken die direkte materiaalkoste per sak vir Januarie 2024. (4)

1.3.2 Bereken die totale vervaardigingsbokoste vir Januarie 2024. (5)

1.3.3 Bereken die totale produksiekoste vir Januarie 2024 indien 2 500 (7)
sakke geproduseer is

1.3.4 Bereken die eenheidskoste van produksie. (3)

1.3.5 Bereken die persentasie wins wat mnr. H Rabbit per sak (4)
gedurende Januarie 2024 verdien het, indien die sakke teen R155
elk verkoop is.




Bl www.summariessa.co.za Opsteller: DAN SMI
Graad: 10 Vak: REKENINGKUNDE Datum: NOV 2024
P2

, INLIGTING:
Kostes per sak
Materiaal per sak R25
Hout per sak R5
Garing per sak R5
Lone per sak voltooi R50
Kostes vir die maand
Salaris van fabriekstoesighouer R5 000
Huur van fabriek R8 000
Water en elektrisiteit van die fabriek R2 500
Indirekte materiaalkoste R500




[32]




Bl www.summariessa.co.za Opsteller: DAN SMI
Graad: 10 Vak: REKENINGKUNDE Datum: NOV 2024
P2

, VRAAG 2 : KONSEPTE EN ALGEMENE GROOTBOEKREKENINGE

2.1 KONSEPTE
Kies 'n antwoord uit die lys wat elke stelling hieronder voltooi. Skryf
slegs die antwoord langs die vraagnommer (2.1.1 tot 2.1.5) in die
ANTWOORDEBOEK neer

Uitgawe ; inkomste ; kredietnota; koste; debietnota

2.1.1 Die bedrag ontvang vir goedere verkoop staan bekend as .... (1)

2.1.2 Goedere aangekoop word altyd teen ... prys in die (1)
Handelsvoorraadrekening aangeteken.

2.1.3 Handelsvoorraad wat deur die besigheid aan 'n ouetehuis (1)
geskenk word, word geklassifiseer as 'n...

2.1.4 Die dokument wat gebruik word om die teruggawe van (1)
goedere wat op krediet gekoop is aan te teken, word ...
genoem.

2.1.5 Die dokument wat gebruik word om die teruggawe van (1)
goedere wat op krediet verkoop is aan te teken, word ...
genoem.

2.2 ALGEMENE GROOTBOEKREKENINGE

Jy word voorsien van inligting met betrekking tot JORDAAN
GROOTHANDELAARS vir Desember 2023. Die besigheid koop en
verkoop hardeware items vir kontant en op krediet. Die besigheid is
in Gauteng geleë en hul finansiële jaar eindig op 30 Junie. Die
onderneming gebruik 'n winsopslag van 60% op die kosprys

Voltooi die volgende Algemene Grootboekrekeninge vir Desember
2023 en balanseer dit behoorlik:

2.2.1 Handelsvoorraad (23)

2.2.2 Krediteurekontrole. (17)

INLIGTING A:
Saldo's op 30 November 2023 in die Algemene Grootboek
Handelsvoorraad R87 600
Krediteurekontroler R38 900


Bl www.summariessa.co.za Opsteller: DAN SMI
Graad: 10 Vak: REKENINGKUNDE Datum: NOV 2024
P2

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
October 27, 2024
Number of pages
37
Written in
2024/2025
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers
$3.20

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4.4
(73)
Sold
710
Followers
194
Items
781
Last sold
9 hours ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions