BIOLOGIE GRAAD 11 KWARTAAL 1 :
BIODIVERSITEIT EN KLASSIFIKASIE VAN MIKRO-ORGANISMES:
Die klassifikasie van organismes :
Organismes
Bakteriee viruses
Swamme (fungi)
Protista
WAT EK MOET WEET :
1. VIRUSSE –
• Struktuur en bou
• Kenmerke
2. BAKTERIEE-
• Eienskappe en karaktereienskappe
• Strukturele eienskappe
• Voeding
• Voortplanting
3. PROTISTA-
• Eienskappe
• 3 groepe van protista
4. SWAMME (FUNGI)-
• Eienskappe
, KLASSIFIKASIE VAN ORGANISMES :
- Wetenskaplikes het alle organismes in spesifieke groepe geplaas sodat dit makliker is om
hulle te bestudeer.
MOET VOLGENDE KEN !!!!!
5 groepe waarin organismes verdeel is :
1. Ryk monera – bakteriee ( 1sel)
2. Ryk Protista (1 nukleus)
3. Ryk fungi -swamme ( bevat nie chlorofil nie,bestaan uit chitie, is parasiete asook saprofiete)
4. Ryk plantae- plante
5. Ryk animalia -diere
IS MIKRO-ORGANISMES SKADELIK?
✓ Vrylewende mikro-organismes is Meestal skadeloos vir plante en diere
✓ Patogene veroorsaak siektes
✓ Patogene is gewoonlik parasiete en leef in/op ander organismes
✓ Alle viruses en sommige bakteriee,protiste en fungi is patogenies van aard
- Infekterende siekte: enige siekte wat deur ‘n mikroo-organisme veroorsaak word
PATOGENE :
• Vektor
• Dra net parasiet maar word nie beinvloed deur parasiet nie bv. Malaria muskiet
1. VIRUSSE :
❖ Nie-lewend (enigste organisme)
❖ Eensellig
❖ Is patogene
❖ Besit DNA/RNA
- DNA : dra karaktereienskappe
- RNA: maak proteiene
❖ Funksie : Om dood te maak
❖ Maak virus dood/vernietig hom met hoe /lae temperature
❖ Mens het gewoonlik hoë koors as jy n virus het = immuniteit beveg virus
❖ Virus kan net doodgemaak word deur inenting
❖ As virus dood is dan is JY immuun teen die virus
❖ Bekend as obligate intrasellulere parasiet
,EIENSKAPPE :
• Voeding nodig om Voort te bestaan
• Respirasie
• Reaksie op prikkels
• Ekskresie
• Groei
• Beweging
• Voortplanting
BASIESE BOU EN STRUKTUUR VAN VIRUSSE:
◼ 20nm-450nm in deursnee en eenvoudig in samestelling
◼ Bestaan uit sentrale nukleiensuur wat deur n proteienomhulsel / kapsied omsluit word
◼ Kan plant- ;dier- of bakterieselle infekteer
( bakteriee vraag (term vraag) moet virus kan teken en benoem)
◼ Besit DNA of RNA
DNA RNA
- Nukleus en mitochondrion - Nukleus en sitoplasma
teenwoordig teenwoordig
- Dubbelle heliks - Enkelle heliks
- Dra karakter eienskappe oor - Maak proteiene
◼ Sommige viruses soos griep en MIV- virus word verder omsluit met n stekelrige skede van
lipied en proteienmolekules
◼ Hulle is nie-selluler en besit geen nucleus,sitoplasma of organelle nie
◼ Vorme wissel van staafvormig,series tot meer komplekse vorms.
VIRUS HET SLEGS DNA OF RNA !!! KAN NIE ALTWEE HE NIE !!!
PROKARIOTE = GEEN KERN
EUKARIOTE = KERN TEENWOORDIG
ALGEMENE KENMERKE VAN VIRUSSE:
o Parasiete wat slegs binne lewende selle voortplant
o Gasheerspesifiek terwyl sommige selfs weefselspesifiek is
o Is patogene en veroorsaak n verskeidenheid siektes in plante en diere/mense
o By mense word vigs,verkoue,griep,hondsdolheid,masels en polio deur virusse veroorsaak
, o Plant Voort deur genetiese material (DNA/RNA) van die gasheerselle te omvorm tot
virusnukleiensure sodat nuwe virusse gevorm kan word
2. BAKTERIEE:
BASIESE BOU:
◼ Eensellig en kom as enkele selle,filamente of kolonies voor
◼ Bakteriesel is omring met n selwand wat uit die volgende bestaan:
: polisakkariede
: proteiene
:lipiede
◼ Ware selkern is ontbreek
◼ Erflikheidsmateriaal(DNA) word in n chromatienliggaampie gekonsentreer
◼ Vorms:
*staaf(bacillus)
*sfeer(coccus)
*spiraal(spirillum)
TROFIESE VLAKKE (HETERO) IN BAKTERIEE:
✓ PARASITIES-ontvang voedsel van lewende organismes
✓ SAPROTROFIES-ontvang voedsel van dooie organismes (fungi)
✓ MUTUALISTIES-simbiotiese verhouding tussen twee organismes waar albei baat
ALGEMENE KENMERKE VAN BAKTERIEE:
o Behoort aan koningkryk monera
o Eensellig en eenvoudig
o Besit geen ware selkerne/selmembrane nie en is dus prokarioties
o Outotrofies- organismes wat hulle eie organiese voedingstowwe vervaardig deur
fotosintese of deur chemosintese
o Heterotrofies- organismes wat nie hulle eie organiese voedingstowwe kan produseer nie.
o Bakteriee = HETEROTROFIES
o Bakteriee kan gekenmerk word deur sy vorm.
- Kokkus(sfeervormig)
- Basille(staafvormig)
- Spirullus(spiraalvormig)(fig.3)
o Bakteriee kan ook gekenmerk word op die manier wat hul energie kry: