LEWENSWETENSKAPPE GRAAD 12 KWARTAAL 1:
DNA:DIE KODE VAN LEWE
NUKLEIENSURE:
Nukleiensure is organiese molekules wat die sintese van
proteiene in alle lewende selle beheer, deur genetiese inligting te STOOR en OOR TE DRA.
2 soorte nukleiensure:
1. DNA (deoksiribonukleiensuur)
2. RNA (ribonukleiensuur)
DNA(DEOKSIRIBONUKLEIENSUUR) :
Voorkoms:
- Hoofsaaklik in selkern waar deel vorm van chromatiennetwerk/chromosome
- Klein hoeveelheid kom buite selkern in mitochondria van selle voor asook in
chloroplaste van plantselle
- DNA wat buite selkern voorkom: ekstranukleêre DNA
CHROMOSOME EN GENE:
Chromosome : lang,dun draadagtige strukture opgebou uit DNA wat rondom proteiene
bekens as histone,gedraai is
Kort segmente van DNA-molekules staan as gene bekend
Proteiene bepaal op hul beurt die eienskappe van n organisme
Chromosome is slegs as aparte drade sigbaar in sel wat besig is om te verdeel
STRUKTUUR VAN DNA:
Reuse molekule wat uit 2 stringe,wat om mekaar gedraai is bestaan
= vorm dubbel heliks
As afgedraai is,lyk DNA-string soos n leer
DNA is n polimeer- opgebou uit groot boustene bekend as monomere
Monomere van DNA = nukleotiede
NUKLEOTIEDE:
Bestaan uit 3 dele:
1. Suikermolekule (simbool: D =deoksiribose)
2. Fosfaatmolekule (simbool: P )
3. Stikstofbasis ( 4 verskillende soorte n.l : Adenien (A); Guanien (G);Sitosien
(C);Timien (T)
Adenien en Guanien is groot molekules = purienbasisse
Sitosien en Timien is kleiner molekules= pirimidienbasisse
DNA POLYMERASE: ( METODE VAN DNS REPLIKASIE)
, 1. Gevind in nukleous
2. Is n ensiem ( katalisator- bou op= anabolies)
3. Geheg aan DNA
4. Breek swak waterstofbindings
5. Tussen aminosure/komlimentêre basispare/stikstofbasispare
6. Ontravel die DNA
7. Unzip die DNA
8. Vry bewegende nukleotiede gevind in nucleus
9. A-T C-G
10.Swak waterstofbindings vorm
11.Spesifieke kopie van DNA word gevorm
12. DNA replesering
KERN:NUKLEUOS
Enkele string DNA = chromatiennetwerk
As verdik = chromosoom
CHROMOSOOM BESTAAN UIT:
1. Chromatiede
2. Sentromere
Vorm wat DNA dra= chromosoom
Mense het 23 pare chromosome : 46
chromosome
Vout op 21ste chromosoom= down syndrome
23ste chromosoom bepaal geslag
ROL VAN DNA:
- Dra genetiese kode vir sintese van proteiene
- Stikstofbasisvolgorde bepaal volgorde en soort aminosure wat met mekaar sal bind om
n bepaalde proteien te vorm
- DNA kan repliseer wat verseker dat genetiese kode van een generasie na volgende kan
oordra
NIE-KODERENDE DNA:
- +-2% van DNA in lewende selle kodeer vir proteiene = koderende DNA
- Res dra nie inligting om proteiene te vorm nie = nie-koderende DNA
Funksies:
- NB rol in regulering en beheer van die “uitdrukking” van gene in die koderende DNA
- Beskerm gene teen mutasies en beheer proses van kopiering van gene tydens
transkripsie
- Gebruik as DNA-profilering om individue te identifiseer,aangesien dit uniek is vir elke
persoon
RNA- RIBONUKLEIENSUUR:
, Voorkoms:
- Selkern en sitoplasma
- Vorm ook deel van ribosome
STRUKTUUR:
Enkele string
Is n polimeer met nukleotiede as monomere

3. Stikstofbasis ( 4 verskillende soorte n.l : Adenien(A); Guanien (G);Sitosien
(C);Urasiel (U)
TIPES RNA:
BOODSKAPPER RNA (mRNA ):
- Enkele string
- Onbeperkte aantal nukleotiede
- In kernplasma opgebou,deur komplementere nukleotiede om DNA-templaat te vorm
- Dra genetiese kode vanaf DNA in selkern na ribosome in sitoplasma en tree dus op as n
BOODSKAPPER
OORDRAG RNA (tRNA):
- Enkele string
-
- Vou homself terug soos n haarnaald wat lusse vorm
- In sitoplasma
- Op een van teruggevoude lusse kom 3 blootgestelde basisse voor = anticodon
- Pik aminosure volgens kodering van antikodonbasisse in sitoplasma
op en neem na die ribosome vir proteiensintese
- Tree op as n DRAER
rRNA- gaan nie doen nie
DNA VS RNA:
DNA RNA
Dubbele heliks Enkele string
Suiker as deoksiribose Suiker as ribose
Stikstofbasisse is: Stikstofbasisse is:
Adenien,Guanien,Sitosien en Timien Adenien,Guanien,Sitosien en Urasiel