Summary Graad 9 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 4 (Via Afrika) Opsommings
Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 9, kwartaal 4 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans. Geografie: Hulpbrongebruik en volhoubaarheid: Eenheid 1: Gebruik van hulpbronne. Eenheid 2: Volhoubare gebruik van hulpbronne. Eenheid 3: Voedselhulpbronne. Geskiedenis: Keerpunte in die Suid-Afrikaanse geskiedenis: 1960, 1976 en 1990: Eenheid 1: 1960: Die Sharpeville-slagting en die Langa-optog. Eenheid 2: 1976: Die Soweto-opstand. Eenheid 3: 1990: Die vrylating van Nelson Mandela en die ontbanning van die vryheidsbewegings. Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk: Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening. Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume. Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.
Document information
- Schooljaar
- 200
- Uploaded on
- October 14, 2024
- Number of pages
- 21
- Written in
- 2024/2025
- Type
- Summary