Summary Graad 9 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 3 (Via Afrika) Opsommings
Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 9, kwartaal 3 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans. Geografie: Oppervlakkragte wat die aarde vorm: Eenheid 1: Verwering. Eenheid 2: Erosie en afsetting. Eenheid 3: Die impak van mense op gronderosie. Geskiedenis: Keerpunte in die Suid-Afrikaanse geskiedenis: 1948 en 1950's: Eenheid 1: Die Universele Verklaring van Menseregte ná die Tweede Wêreldoorlog. Eenheid 2: Definisie van rassisme. Eenheid 3: 1948: Nasionale Party en apartheid. Eenheid 4: 1950's: Onderdrukking en geweldlose weerstand teen apartheid. Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk: Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening. Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume. Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.
Document information
- Schooljaar
- 200
- Uploaded on
- October 8, 2024
- Number of pages
- 25
- Written in
- 2024/2025
- Type
- Summary