100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Exam (elaborations)

Graad 12 Besigheidstudies (BS) November Vraestel 1 en Memo - 2024

Rating
-
Sold
1
Pages
42
Grade
A+
Uploaded on
06-10-2024
Written in
2024/2025

Graad 12 Besigheidstudies (BS) November Vraestel 1 en Memo 2024: Totaal:  150 punte, Tyd:  120 min. Inhoud: Afdeling A: Kortvrae - Verpligte (30 punte, 20 min). Afdeling B:  DRIE direkte/indirekte tiepe vrae | Keuse:  Beantwoord enige TWEE (80 punte, 60 min). Afdeling C:  TWEE opsteltiepe vrae | Keuse:  Beantwoord enige EEN (40 punte, 40 min). Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. Onderwerpe wat in hieridie vraestel gedek word: BESIGHEIDSOMGEWING Impak van onlangse wetgewing Besigheidstrategieë Besigheidsektore BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE Menslike Hulpbronne Gehalte DAN SMI

Show more Read less
Institution
Course











Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
October 6, 2024
Number of pages
42
Written in
2024/2025
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers

Subjects

Content preview

Datum / Date: NOVEMBER 2024
Tyd / Time: 2 URE
Punte / Marks: 150
Graad / Grade: 12
Vak / Subject: BESIGHEIDSTUDIES
Vraestel / 1
Paper:

Naam en Van / Name and
surname:

Sterkte met jou eksamen!



INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.

1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings.
AFDELING A: VERPLIGTEND
AFDELING B: Bestaan uit DRIE vrae.
(Beantwoord enige TWEE van die drie vrae in hierdie
afdeling.)
AFDELING C: Bestaan uit TWEE vrae.
Beantwoord enige EEN van twee vrae in hierdie afdeling.
2. Lees die instruksies vir elke vraag aandagtig deur en let op wat vereis word.
Let daarop dat SLEGS die eerste TWEE vrae in AFDELING B en die
EERSTE vrae in AFDELING C nagesien sal word.
3. Nommer die antwoorde noukeurig volgens die nommeringstelsel wat in
hierdie vraestel gebruik word. Geen punte sal toegeken word vir verkeerd
genommerde antwoorde nie.
4. Behalwe waar ander instruksies gegee word, moet antwoorde in volsinne
geskryf word.
5. Gebruik die puntetoekenning en aard van elke vraag om die lengte en diepte
van 'n antwoord te bepaal.

Bl / Pg www.summariessa.co.za Opsteller / DAN SMI
Author:
Graad / Vak / Datum / Date:
12 BS Vraestel 1 NOV 2024
Grade: Subject:

, 6. Gebruik die tabel hieronder as 'n riglyn vir nasien en tydtoedeling wanneer
elke vraag beantwoord word.
AFDELING A VRAAG PUNTE TYD
A: KORTVRAE - VERPLIGTEND 1 30 20 min
2 40
B: DRIE direkte/indirekte tipe vrae 2 x 30
3 40
KEUSE: Beantwoord enige TWEE min
4 40
C: TWEE opsteltipe vrae 5 40
40 min
KEUSE: Beantwoord enige EEN. 6 40
TOTAAL 150 2 ure
7. Jy mag 'n nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.
8. Skryf netjies en leesbaar.




Bl / Pg www.summariessa.co.za Opsteller / DAN SMI
Author:
Graad / Vak / Datum / Date:
12 BS Vraestel 1 NOV 2024
Grade: Subject:

, VRAAG 1

1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoord op die volgende vraag
gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die korrekte letter
langs die vraagnommer neer.


1.1. Waarvoor staan die afkorting “SOOO”? (2)
1
A. Sosiale Onderwys en Opleiding Owerheid
B. Sosio-ekonomiese Tegnologievereniging
C. Sektorale onderwys- en opleidingsowerheid
D. Opleidingsagentskap vir sport en vermaak


1.1. Geskoolde arbeid word meestal in die … sektor gebruik. (2)
2
A. tersiêre
B. mikro
C. primêre
D. sekondêre


1.1. Volgens die WBDV het werkers … van siekteverlof in 'n drie- (2)
3
jaar siklus.
A. 36 dae
B. vier maande
C. 21 opeenvolgende dae
D. 45 uur


1.1. Die verbintenis van 'n besigheid om deel te neem aan die (2)
4
deurlopende vaardigheidsontwikkeling van werknemers
staan bekend as:
A. Totale gehaltebestuur (TGB)
B. Gehalte prestasie
C. Onderwys en opleiding
D. Monitering en evaluering



Bl / Pg www.summariessa.co.za Opsteller / DAN SMI
Author:
Graad / Vak / Datum / Date:
12 BS Vraestel 1 NOV 2024
Grade: Subject:

, 1.1. Watter dokument verskaf 'n opsomming van 'n individu se (2)
5
opleiding, kwalifikasies en ondervinding vir
werksaansoeke?
A. Posbeskrywing
B. Curriculum Vitae (CV)
C. Posspesifikasie
D. Dienskontrak

[10]


1.2 Gebruik die gegewe woorde in die blokkie om die sinne te voltooi.
Skryf slegs die woord langs die vraagnommer neer.


konsentriese diversifikasie; primêre ; eksterne werwing ;
by ; makro, likwidasie
'n Hoë misdaadsyfer is 'n uitdaging in die … omgewing.
1.2.1 (2)
1.2.2 Die proses om potensiële kandidate van buite die besigheid te (2)
verkry staan bekend as ...
1.2.3 Samsung verkoop tradisioneel selfone en het slimhorlosies (2)
bekendgestel om sy mark uit te brei, dit staan bekend as ...
1.2.4 Die oes van mielies sal deel vorm van die … sektor. (2)
1.2.5 Coetzee-vervaardigers verskaf mediese fonds aan hul werkers, dit (2)
staan bekend as 'n … voordeel.
[10]




Bl / Pg www.summariessa.co.za Opsteller / DAN SMI
Author:
Graad / Vak / Datum / Date:
12 BS Vraestel 1 NOV 2024
Grade: Subject:

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA Summaries SA
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
546
Member since
2 year
Number of followers
193
Documents
671
Last sold
3 weeks ago

4.5

66 reviews

5
44
4
11
3
8
2
3
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions