Temas in Donker Web
Vertroue vs wantroue
● Xander wil hê dat Greg die transponder in sy hand moet inplant sodat hy hom
kan vertrou.
● Greg vertrou nie vir Xander ná alles wat hy aan hom en sy gesin gedoen het
nie.
● Oom Dirk vertrou aanvanklik (initially) nie vir Greg nie en sê dat hy weg van
sy dogter, Lisa, af moet bly.
● Greg sien die kunswerk van Broken Trust.
● Xander vertrou nie vir Greg wanneer hy in Istanboel is en agterkom dat Greg nie die
transponder in sy hand het nie.
● Greg vertrou nie die limonade wat Ayla en Xander vir hulle aanbied nie.
● Greg vertrou nie vir Ayla en Xander nie en vertel hul nie van die verbrande notaboek
nie.
● As Xander en Ayla die boek kry, vertrou hul nie vir Greg nie.
● Xander het vir Plank gesê dat hy nie vir Candon moet vertrou nie en nie inligting met
mense moet deel nie.
● Oom Dirk vertrou nie vir Xander en Ayla nie en waarsku vir Greg.
● Xander vermoed Greg is besig met ‘n wraakaanval (revenge attack) en weet reeds wie
die Baker is.
● Ayla vertrou niemand ná die insident op die Rialto-brug nie.
Keuses en besluite (Choices and decisions)
● Chris Owen het vir John bo Greg verkies
● Greg se ma maak ‘n belangrike keuse deur vir André in haar lewe toe te laat na Chris
tronk toe is.
● Greg moet kies of hy gaan bly of loop toe hy die eerste keer vir sy pa in die tronk gaan
kuier.
● Greg moet besluit wat hy met die transponder gaan doen.