Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 1 out of 4 pages
Exam (elaborations)

Graad 10 Toerisme

Document preview thumbnail
Preview 1 out of 4 pages

Die is n toerisme Graad 10 toets wat gaan oor die provinsies, Aarverwarming en nog soveel meer. Hoop dit kan julle help.

Content preview

Toerisme Toets 1:

Vraag 1:

Ons kyk vandag na al die verskillende provinsies van Suid- afrika en wat elkeen van hulle behels en
waar hulle geleë word oor die land. Lees die vrae nou Keurig deur en Beantwoord die volgende
vrae wat volg:



a. KwaZulu-Natal: - Wat staan hy bekend as?
- KwaZulu-Natal is ______ van die kuslyn af.
- Watse handel word KwaZulu-Natal as bekend gestaan jaarliks?
- Het die provinsie n hoofstad: Waar of Onwaar.
- Watse tale word meeste hier gevind?
- Hoe is die klimaat by KwaZulu-Natal?
- Watse plekke maak KwaZulu-Natal uniek?



b. Limpopo: - Is die provinsie n avontuurtoerisarea of nie?
- Het die provinsie n hoofstad: Waar of onwaar. En as dit waar is
wat is die Hoofstad van Limpopo?
- Noem 2 lughawens wat in die Provinsie gevind kan word.
- Watse plekke maak KwaZulu-Natal uniek?

c. Mpumalanga: - Waarvoor is Mpumalanga bekend?
- Het die provinsie n hoofstad: Waar of onwaar. En as dit waar is
wat is die Hoofstad van Mpumalanga?
- Noem 2 lughawens wat in die Provinsie gevind kan word.
- Noem 4 tale wat in die provinsie gepraat word.
- Hoe is die klimaat by Mpumalanga?
- Watse plekke maak Mpumalanga uniek?



d. Oos-Kaap: - Oos- kaap is ______ van die __________________ af geleë.
- Het die provinsie n hoofstad: Waar of onwaar. En as dit waar is
wat is die Hoofstad van Oos-Kaap?
- Noem 2 lughawens wat in die Provinsie gevind kan word.
- Is daar hawens in die provinsie ? En as daar is noem hulle.
- Noem die tale wat in die provinsie gepraat word.
- Hoe is die klimaat by Oos-Kaap?
- Watse plekke maak Oos-Kaap uniek?



e. Noord-Kaap: - As watse industrie staan die provinsie bekend?

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
August 19, 2024
Number of pages
4
Written in
2024/2025
Type
Exam (elaborations)
Contains
Only questions
$5.93

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Sold
5
Followers
3
Items
3
Last sold
1 year ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions