• Energie word gemeet wanneer dit van
een vorm na ‘n ander vorm of van een
voorwerp na ‘n ander voorwerp oorgedra
word.
• Energie = kapasiteit om werk te doen.
• Werk = hoeveelheid energie wat oorgedra
word.
• Energie en werk = skalare.
• Word in J gemeet.
• Gestoorde energie = potensiaalenergie. Kinetiese Energie:
Sample
• Bewegingsenergie = kinetiese energie.
• Kinetiese energie (Ek) = energie van ‘n
E1: voorwerp wanneer dit beweeg.
Energie (A) 1
• Ek = 2 mv2.
• As ‘n motor sy spoed verdubbel, is sy
Gravitasievelde: kinetiese energie 4 keer groter – vereis 4
Summaries after sample
• Alle massas trek mekaar aan - alle massas het ‘n
gravitasieveld.
• Grootste gravitasiekrag = 2 groot voorwerpe
naby mekaar.
• Gewig op Aarde = gravitasiekrag wat afwaarts na
Gravitasiepotensiaalenergie:
• Gravitasiepotensiaalenergie = gebergde
keer die remafstand om te stop.
• Hoë spoed = hoë kinetiese energie.
die Aarde se middelpunt trek. energie wat ‘n voorwerp het as gevolg
• Groter massa = groter gewig. van die posisie daarvan in die Aarde se
gravitasieveld in verhouding tot ‘n
• Aarde se gravitasieveldsterkte (g) = 9,8 N.kg-1.
gekose verwysingspunt.
• W = mg.
• Gravitasiepotensiaalenergie (Ep) word na
• Gravitasieversnelling (g) op Aarde = 9,8 m.s-2.
‘n voorwerp oorgedra wanneer dit bo
die verwysingspunt opgelig word teen
die vertikale swaartekrag.
• Ep word vanaf ‘n voorwerp oorgedra
wanneer dit onder die verwysingspunt
beweeg word.
• Ep = mgh.
GR10 FW K4-O1 Breinkaart Via Afrika Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)
, Sample
Summaries after sample