Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 40 pages
Exam (elaborations)

Graad 12 Rekeningkunde (REK) September Vraestel 1 en Memo - 2024

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 40 pages

Graad 12 Rekeningkunde September Vraestel 1 en Memo 2024 Groot Totaal: 150 punte, Tyd:  120 min. Hierdie vraestel dek die volgede werk: Vraag 1:  Staat van omvattende inkomste en staat van finansiële posisie Vraag 2:  Kontantvloeistaat en interpretasie Vraag 3:  Interpretasie van finansiële state en korporatiewe bestuur Vraag 4:  Bateverkope Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. DAN SMI

Content preview

Datum / Date: September 2024
Tyd / Time: 2 ure
Punte / Marks: 150
Graad / Grade: 12
Vak / Subject: Rekeningkunde
Vraestel / 1
Paper:


INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies noukeurig deur en volg dit noukeurig.

1. Beantwoord AL die vrae.
2. 'n Spesiale ANTWOORDEBOEK word voorsien waarin ALLE vrae
beantwoord kan word.
3. Die Finansiële Aanwyser Formuleblad is aan die einde van hierdie
vraestel aangeheg.
4. Toon ALLE bewerkings om deelpunte te verdien.
5. Jy mag 'n nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.
6. Jy mag 'n donker potlood of blou/swart ink gebruik om vrae te
beantwoord.
7. Waar van toepassing, toon ALLE berekeninge tot EEN desimale punt.
8. Skryf netjies en leesbaar.
9. Gebruik die inligting in die tabel hieronder as 'n riglyn wanneer jy
die vraestel beantwoord. Probeer om NIE daarvan af te wyk nie.


VRAAG ONDERWERP PUNTE TYD
Staat van omvattende inkomste
1 60 45 min
en staat van finansiële posisie
2 Kontantvloeistaat en interpretasie 35 25 min
Interpretasie van finansiële state
3 42 30 min
en korporatiewe bestuur
4 Bateverkope 12 20 min
TOTAAL 150 2 ure


Bl / Pg www.summariessa.co.za Opsteller / Compiled DAN SMI
by:
Graad / 12 Vak / Rekeningkun Datum / Date: Sept2024
Grade: Subject: de

, 10.




Bl / Pg www.summariessa.co.za Opsteller / Compiled DAN SMI
by:
Graad / 12 Vak / Rekeningkun Datum / Date: Sept2024
Grade: Subject: de

, VRAAG 1 : STAAT VAN OMVATTENDE INKOMSTE EN STAAT VAN
FINANSIËLE POSISIE

Die inligting het betrekking op Meat Lovers Market Bpk vir die finansiële
jaar geëindig op 28 Februarie 2024.

Vereis:

1.1 Verwys na die inligting hieronder gegee

Bereken:

1.1.1 Die wins/verlies op die inruil van die ou voertuig
(4)

1.1.2 Die totale waardevermindering vir die jaar
(4)

1.2 Voltooi die volgende vir die jaar geëindig 28 Februarie 2024:

1.2.1 Staat van Omvattende Inkomste (Inkomstestaat)
(36)

1.2.2 Ekwiteit en Laste afdeling van die Staat van Finansiële Posisie
(Balansstaat)
(16)




Bl / Pg www.summariessa.co.za Opsteller / Compiled DAN SMI
by:
Graad / 12 Vak / Rekeningkun Datum / Date: Sept2024
Grade: Subject: de

, INLIGTING:

1. Onttrek: Saldo's en totale uit die rekords op 28 Februarie:

2024 2023
(R) (R)
Voertuie 1 350 000
Opgehoopte waardevermindering op
855 000
voertuie
Toerusting 1 022 500 1 022 500
Opgehoopte waardevermindering op
923 260 800 900
toerusting
Vaste deposito: Groot Spaarbank 1 500 000
Voorsiening vir slegte skulde 15 090
SAID: Inkomstebelasting (voorlopige
196 040
belastingbetalings)
Verbandlening: Happy Bank 2 205 500
Gewone Aandelekapitaal
Behoue inkomste 970 750
Krediteurekontrole 448 725
Netto verkope 11 724 000
Koste van verkope 7 363 500
Salarisse en Lone 982 290
Werkgewersbydraes 63 620
Direkteursfooie 1 925 000
Huurinkomste 174 675
Slegte skuld 15 090
Diverse uitgawes (balanseringsyfer)


1. 'n Debiteur (C. McCleur ) is bankrot verklaar, sy uitstaande skuld van
R3 230 moet as oninbaar afgeskryf word

2. Die leningstaat wat van Happy Bank ontvang is, weerspieël die
volgende:

Saldo aan die begin van die finansiële jaar R2 205 500
Rente gekapitaliseer
Terugbetalings gemaak insluitend rente R1 260 000
Saldo aan die einde van die finansiële jaar R1 125 000
Die leningsaldo sal in die volgende boekjaar met R625 000 verminder word.

3. Waardevermindering vir die jaar:
 Waardevermindering op toerusting is in ag geneem.
 Maak voorsiening vir waardevermindering op voertuie.



Bl / Pg www.summariessa.co.za Opsteller / Compiled DAN SMI
by:
Graad / 12 Vak / Rekeningkun Datum / Date: Sept2024
Grade: Subject: de

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
July 28, 2024
Number of pages
40
Written in
2023/2024
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers
$3.20

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4.4
(73)
Sold
712
Followers
194
Items
781
Last sold
14 hours ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions