Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 20 pages
Exam (elaborations)

Graad 11 Rekeningkunde (REK) September Vraestel en Memo - 2024

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 20 pages

Graad 11 Rekeningkunde September Vraestel en Memo 2024 Groot Totaal: 100 punte, Tyd:  90 min. Hierdie vraestel dek die volgede werk: AARP beginsels Inkomstestaat en aansuiwerings Bateverkope Vennootskappe (Privaatrekeninge) Notas tot die balansstaat Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. DAN SMI

Content preview

Datum / Date: September 2024
Tyd / Time: 1 uur 30 minute (1½ ure)
Punte / Marks: 100
Graad / 11
Grade:
Vak / Subject: Rekeningkunde
Vraestel / 1
Paper:


Naam en Van / Name and
Surname:


Algemene instruksies vir die skryf van toetse | General instructions for the
writing of exams:

1. Gaan vinnig deur jou hele vraestel.
2. Lees ‘n vraag 2x deur voor jy daarmee begin.
3. Maak seker jy antwoord alle vrae.
4. Skryf netjies en leesbaar.
5 As jy te veel sukkel met ‘n vraag, beweeg aan na die volgende vraag en kom
terug nadat alle ander vrae beantwoord is.
6. Vir langer vrae, maak seker jy beplan jou antwoord voordat jy begin skryf.
7. Vir enige antwoord langer as 1-2 woorde, skryf altyd in volsinne.
8. Maak seker elke punt verwys terug na die sentrale vraag.
9. Gebruik die korrekte grammatika, spelling en leestekens na die beste van jou
vermoë.
10. As jy ‘n fout maak, trek dit duidelik dood met ‘n enkel, netjiese lyn en skryf die
korrekte antwoord neer.
11. Nommer die antwoorde korrek volgens die numering stelsel in hierdie vraestel.
12. Stel jou antwoorde korrek voor volgens die instruksies van elke vraag.


Baie sterkte met jou eksamen!

Onderwerpe gedek in hierdie vraestel

 AARP beginsels
 Inkomstestaat en aansuiwerings
 Bateverkope
 Vennootskappe (Privaatrekeninge)
 Notas tot die balansstaat

Bl / Pg 1/8 www.summariessa.co.za Opsteller / DAN SMI
Author:
Graad / 11 Vak / Rekeningkund Datum / Date: SEPT 2024
Grade: Subject: e

,Bl / Pg 2/8 www.summariessa.co.za Opsteller / DAN SMI
Author:
Graad / 11 Vak / Rekeningkund Datum / Date: SEPT 2024
Grade: Subject: e

, VRAAG 1 – AARP BEGINSELS

1.1 Pas die gegewe woorde in die blok by die stellings.



Historiese koste ; wesentlike ; paring ;

besigheidsentiteit ; omsigtigheid ; lopende saak



1.1 'n Maatskappy teken R100 000 inkomste en verwante koste
van R50 000 in dieselfde tydperk aan om
verdienste met koste te pas.

1.2 'n Winsgewende kleinhandelwinkel berei finansiële state voor
met die aanname dat dit onbepaald sal voortgaan, sonder om
bates teen likwidasiepryse te waardeer.

1.3 'n Maatskappy teken masjinerie aan teen die oorspronklike
koste van R200 000 ongeag van markwaarde veranderinge.

1.4 'n Eienaar van 'n bakkery hou die bakkery se finansies apart
van persoonlike finansies en teken enige persoonlike
onttrekkings as ontrekkings aan.

1.5 'n Klein besigheid boekstaaf R50 vir kantoorbenodigdhede
onmiddellik, aangesien dit onbeduidend is in vergelyking met
'n groot bedrag soos R50,000.

1.6 'n Maatskappy teken nie R100,000 verwagte inkomste aan
totdat dit seker is nie, en teken potensiële regsgedinge
verliese vroeër as laste aan.

(6 x 1)(6)

[6]




Bl / Pg 3/8 www.summariessa.co.za Opsteller / DAN SMI
Author:
Graad / 11 Vak / Rekeningkund Datum / Date: SEPT 2024
Grade: Subject: e

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
July 27, 2024
Number of pages
20
Written in
2023/2024
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers
$3.20

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4.4
(73)
Sold
712
Followers
194
Items
781
Last sold
14 hours ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions