Tyd / Time: 1 uur
Punte / Marks: 50
Graad / 9
Grade:
Vak / Subject: EBW - REKENINGKUNDE
Vraestel / 1
Paper:
Naam en Van / Name and
Surname:
Algemene instruksies vir die skryf van toetse
1. Gaan vinnig deur jou hele vraestel.
2. Lees ‘n vraag 2x deur voor jy daarmee begin.
3. Maak seker jy antwoord alle vrae.
4. Skryf netjies en leesbaar.
5 As jy te veel sukkel met ‘n vraag, beweeg aan na die volgende vraag en kom
terug nadat alle ander vrae beantwoord is.
6. Vir langer vrae, maak seker jy beplan jou antwoord voordat jy begin skryf.
7. Vir enige antwoord langer as 1-2 woorde, skryf altyd in volsinne.
8. Maak seker elke punt verwys terug na die sentrale vraag.
9. Gebruik die korrekte grammatika, spelling en leestekens na die beste van jou
vermoë.
10. As jy ‘n fout maak, trek dit duidelik dood met ‘n enkel, netjiese lyn en skryf die
korrekte antwoord neer.
11. Nommer die antwoorde korrek volgens die numering stelsel in hierdie vraestel.
12. Stel jou antwoorde korrek voor volgens die instruksies van elke vraag.
Baie sterkte met jou eksamen!
Onderwerpe wat in hierde vraestel gedek word:
Debiteure
Krediteure
Rekeningkundige konsepte
Bl / Pg 1/4 www.summariessa.co.za Opsteller / DAN SMI
Author:
Graad / 9 Vak / EBW - REK Datum / Date: SEPT 2024
Grade: Subject:
, VRAAG 1: Krediettransaksies
Bestudeer die onderstaande transaksie en beantwoord die vrae wat
daarop volg:
JUNIE A & C Speelgoed koop 4 nuwe rekenaar by Tech Haven
2024 Computers op krediet. R8 000
1.1.1 Wat sal Tech Haven se brondokument wees vir hierdie transaksie?
(2)
1.1.2 A & C Speelgoed is ’n (debiteur / krediteur) van Tech Haven
Computers. (2)
1.1.3 Hoeveel het een rekenaar gekos as vier rekenaar R8 000 geskos
het? (2)
1.1.4 Gee die definisie van ’n krediteur? (2)
1.1.5 In watter joernaal sal Tech Haven Computers hierdie transaksie
aanteken? (2)
[10]
VRAAG 2: Debiteure Grootboek
2.1 Bestudeer die gedeeltelik voltooide Debnemersdagboek en
beantwoord die vrae wat daarop volg
DEBITEURE GROOTBOEK VAN SMIT HANDELAARS
GREYLING KOPERS
Datum Besonderhede Fol Debiet Krediet Saldo
202 1 Rekening gelewer 4 440
4
MEI
9 Faktuur 660 (A) (B) 5 440
23 EFO-bewys 450 5 000 (C)
2.1.1 Gee die naam van die debiteur.
(2)
2.1.2 Bepaal die onbekende A.
(2)
2.1.3 Bepaal die onbekende B
(2)
Bl / Pg 2/4 www.summariessa.co.za Opsteller / DAN SMI
Author:
Graad / 9 Vak / EBW - REK Datum / Date: SEPT 2024
Grade: Subject: